FOTO Instagram @alexachung

FOTO Instagram @alexachung

Bekendes

10 stylvolle vroue

Die mooiste kenmerk van ’n vrou is haar selfvertroue. En dít kan sy altyd met styl dra, daar is geen seisoen aan gekoppel nie. Daar is veral 10 vroue wie se selfvertroue hul oë laat straal en ons is mal daaroor!

Hier is ons lys van 10 vroue wat styl en selfvertroue ekstra sjiek laat lyk. Wat dink jy van ons lys? Gesels saam met ons op sosiale media!

1. Alexa Chung

 

2. Lupita Nyong’o 

Lupita was gister SARIE se Woman Crush Wednesday – lees meer oor haar hier.

 

3. Amal Clooney

 

4. Victoria Beckham

 

5. Marion Cotillard

 

6. Kerry Washington

 

7. Rihanna

 

8. Helen Mirren

 

9. Olivia Palermo

 

10. Sienna Miller

Lees nou

Marion Cotillard sê: “Dis nie my skuld nie”

WCW: Lupita Nyong’o – jy sal ook van haar hou!

Gaan Kim Kardashian te ver?