vir altyd
Vir Altyd

’n Eksklusiewe vertoning van ‘Vir Altyd’

SARIE bied spesiaal vir lesers ’n eksklusiewe vertoning van die nuwe romantiese film Vir Altyd aan! En jy kan deel wees van die glans.

Koop nóú jou kaartjie en kyk op vlug SARIE3101 saam met Donnalee en Ivan, wat albei daar sal wees, na Vir Altyd in eersteklas-styl …

Datum: Sondag, 31 Januarie 2016, 18:00

Drag: Eersteklas-glans

Waar: Atterbury-teater, Lynnwood Bridge, Pretoria

Prys: R150 (sluit eersteklas-bederf in)

Koop kaartjies by Computicket

viraltydprem

In samewerking met Placecol

Placecol Skin Care Clinic Logo

 Lees alles wat jy oor dié opwindende film moet weet, HIER