FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

Vir Altyd

Ons kuier op Mauritius saam met Donnalee Roberts en Ivan Botha

Hulle skryf, skep, speel toneel. Dit was die ledige ure tussen sepietonele wat dié twee akteurs se droom om stories te vertel vlerke gegee het. Pad na jou hart, die grootste loket-verdiener nog in Afrikaans, was hul eerste poging.

En nou kom Vir Altyd en dít, sê hulle, is steeds net die begin. SARIE het aan die vooraand van Vir Altyd se opening saam met Donnalee Roberts en Ivan Botha gekuier op Mauritius.

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

Moenie dié pragtige & eksklusiewe fotosessie in ons Februarie-uitgawe misloop nie! 

Ook op die TV! Tracey Lange en die Bravo!-span het ook saam met ons op Mauritius gekuier. En dié episode word Donderdagaand, 21 Januarie om 20:00, op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.

Hier is solank ’n paar lusmakers vir dié insetsel.


Ons gesels ook met die borrelende Tracey in ons Februarie-uitgawe van SARIE. Koop joune dadelik!

Donnalee Roberts Februarie Feb 2016