vir altyd
Vir Altyd

‘Vir Altyd’ besoek AKTV-oorde

Die sterre van Vir Altyd gaan die somervakansie ATKV-oorde oor Suid-Afrika besoek.

Kom groet vir Donnalee Roberts en Ivan Botha en kuier saam!

17 Desember, Eiland Spa, Limpopo

18 Desember, Klein Kariba, Bela-Bela

19 Desember, Buffelspoort, Pretoria

21 Desember, Badplaas, Mpumalanga

22 Desember, Drakensville, Kwazulu-Natal

23 Desember, Natalia, Kwazulu-Natal

26 Desember, Hartenbos, Tuinroete

31 Desember, Garden Route Mall, George

2 Januarie, Goudini Spa, Rawsonville

Vir Altyd sal op 12 Februarie 2016 landwyd begin draai en SARIE is ’n trotse mediavennoot.