Anja Taljaard gesels oor ‘Juffrou X’: ‘Daar is tragedie, liefde, alles wat nodig is. . .’
By ‘Juffrou X’ se Victory Heights Sekondêre Skool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Wanneer ’n nuwe, dodelike dwelm die plattelandse dorp tref, word dit ’n saak van lewe en dood. . .