Voorbladvoorkoms

Agter die skerms by Brümilda se SARIE-fotosessie PLUS 5 van haar gunstelinge

Aktrise Brümilda van Rensburg, op SARIE se Junie-voorblad, deel ’n paar van haar gunstelinge met ons.

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

Agter die skerms

Leer meer oor hierdie gesogte aktrise in die Junie-uitgawe van SARIE – nóú op die rakke!

FOTO: Phyllis Green

Brümilda op ’n swaai in die mooie Deltapark in Johannesburg. FOTO: Phyllis Green

Watter rol sal jy graag nog wil speel?

Dié rol moet nog geskryf word.

Gunsteling-Hollywoodaktrise?

Cate Blanchett. Sy is betowerend en onpeilbaar. Sy kan enigiemand speel – koningin Elizabeth tot Jasmine in Blue Jasmine.

Wintergunsteling? 

Om onder die duvet te lê en flieks kyk.

Gunsteling-plek in SA?

Ek hou van die seeplekkies, veral Plettenbergbaai.

TV of teater? 

Ek maak nie dáái keuse nie. Dis twee heeltemal verskillende genres wat elk sy eie goeie punte het.

Agter die skerms met Brümilda

Haarstilis Karen van Wyngaard en grimeerkunstenaar Michel Ingoglia aan’t werk tydens die fotosessie. FOTO: Phyllis Green

Haarstilis Karen van Wyngaard en grimeerkunstenaar Michel Ingoglia aan’t werk tydens die fotosessie.
FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Lees die volledige onderhoud met Brümilda in die Junie-uitgawe van SARIE.

Sy gesels oor sepies, haar ma, motivering, voormalige verhoudings, botox en soveel meer in dié insiggewende onderhoud.

Brümhilda oor die lewe, ’n nuwe sepierol en botox