Voorbladvoorkoms

Suzette van der Merwe: SARIE se September 2009-voorbladgesig

LYK SOOS SUZETTE

1. Rond wenkbroue perfek af met Revlon ColorStay Brow Enhancer (R110). Die getinte waks definieer en set hulle en die aksentkleur beklemtoon jou oë.

2. Revlon ColorStay 12 Hour Eye Shadow in Azure Mist (R135) bly vars vir tot 12 uur en verdof of smeer nie.

3. Pamperlang jou naels met Revlon-naellak in Crushed Crimson (R84,95).

4. Warm en sensueel, maar ook koel en misterieus – die twee fasette van Fire & Ice deur Revlon (R209,09).

5. Lang rok met sweetheart-halslyn en koordblomme by die nek (prys op aanvraag), Tik Lee, 011 884 0019.

 

Suzette kan énige tyd op die rooi tapyt loop.

Die manier hoe sy beweeg, haarself projekteer. Sy’s toeganklik omdat sy ’n kwesbaarheid én sterkte het. – Fotograaf Leana Clunies-Ross

 

Kom kuier agter die skerms van haar voorbladsessie + kry jou September-uitgawe vanaf 10 Augustus.

  • Bertha Lindeque

    uitstekend!!!!

  • Suna

    Suzette het nie grimering nodig nie sy is `n pragtige mens van binne en buite.Ek het haar verhaal gelees ,en wil net se jy moet nie ophou glo aan geluk nie luister na jou hart.Maar wag dat jou hart eers genees.Jy sal weet wanneer die tyd daar is.Hou aan waarmee jy besig is .Ek is `n skoonheidsterapeut en werk al jare en ja skoonheid begin binne en die res sal uitstraal.Dit kan `n mens nie koop nie.Die Here het ons almal PERFEK gemaak en ons moet dit net bewaar.Moet nie verander aan sy skeppings werk nie.Sterkte Suzette

  • Monica Kirkham

    Suzette is beeldskoon, klasiek en ‘n liefelike mens van binne ook.

  • natasja

    Wat ‘n pragtige treffende voorblad – wat ‘n pragtige mens!

  • Corne du Preez

    stunning voorblad’ van die mooiste op die rakke in die winkels

  • Hanneline de Bruin

    Sy straal vroulikheid uit!! Mooi was nog nooit lelik nie!

  • Fran

    Pragtige mens!!!!

  • Suzette van der Merwe

    Hi Suzette

    Jy is ‘n baie mooi mens en jy sal altyd vir my ‘n rolmodel bly!! Onthou als gebeur in goeie tyd! Stunning voorblad,jy lyk baie baie goed en pragtig!! Sterkte met als voorentoe!!

    GROETE