Rolanda toor met SARIE se ou voorblaaie: Agter die skerms

Deur Amaria Carstens, SARIE - Julie 2009

Rolanda toor met SARIE se ou voorblaaie: Agter die skerms Foto’s: Phyllis Green Galery

Byna 60 jaar later is gister se glans vandag se modes. Dit lyk kompleet asof Rolanda Marais uit 'n vintage-SARIE-voorblad stap - speels, stylvol, sjarmant.

Op 21 April 2009 is dit weer 'n vroeë oggend – 07:00 –  in Johannesburg, met 'n kreatiewe span wat baie gretig is om Rolanda om te tower met ons ou SARIE-voorblaaie as inspirasie.

Skoensole word beplak sodat die sole nie beskadig word nie, terwyl Rolanda nóg mooier gemaak word deur Lesley (grimering) en Saadique (hare).

Met TV-kameras wat rondom ons draai – iets heeltemal nuuts vir my – raak dinge nogals interessant. Daar moet heeltyd doodse stiltes wees wanneer hulle met elkeen van ons onderhoude voer. So elke nou dan en vergeet iemand en wil vinnig 'n storie vertel. Dan shhhh almal vir nog 10 minute!

Rolanda is gemaak om voor die kamera te wees, sy sprankel ten spyte van 'n ligte verkoue. Dit maak ook nie saak wat jy vir haar aantrek nie – sy dra dit met grasie en styl.

Ons het lekker gelag die dag voor die shoot op kantoor, toe Fanie een van die uitrustings wou aanpas – maar die middel van die romp het net om sy bo-been gepas! Vir die fyne Rolanda pas die romp soos 'n handskoen.

Die mode-afdeling skiet maar min in Johannesburg en dit was lekker om weer saam met 'n Johannesburgse span te werk en deel te wees van die haastigheid – al was dit net vir 2 dae.

  • Assistent Chernelle Liedeman

Verwante artikels

Galery

  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Amaria Carstens (mode-redakteur) bekyk die style
  • Fotograaf Clinton Lubbe in ligte luim...
  • Amaria Carstens, SARIE se mode-redakteur
  • Nou vir die grimering (deur Lesley Whitby)
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda se klerekas vir die groot foto-sessie
  • Rolanda en fotograaf Clinton gesels
  • Die ateljee waarin Rolanda afgeneem is
  • Nou vir 'n bietjie ontspan voor ons begin
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Juanita Daniel, kreatiewe direkteur wat kom help
  • Fanie Cronjé en Amaria van SARIE
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda, Clinton en Juanita Daniel
  • SARIE se span by aanbieder Jason Greer (All Access)
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Saadique het Rolanda se hare versorg met L'Oréal
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Saadique doen 'n paar finishing touches
  • Saadique doen 'n paar finishing touches
  • Die lewe van 'n fotograaf ...
  • Die hele mooimaak-span
  • Inspirasie uit 1957
  • Amaria maak seker Rolanda lyk op haar beste
  • Juanita Daniel, kreatiewe direkteur, sit hand by
  • Lesley Whitby toor met grimering
  • Rolanda in haar uitrusting van 1957
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Die filmspan van All Access (op M-Net) was op stel
  • Clinton en die kameraman van All Access
  • Rolanda kyk na van die foto's wat pas geneem is
  • Die ateljee waar Rolanda se foto-sessie geskiet is
  • Mode uit 1949 - geïnspireer deur pofmoubloese
  • Jason Greer gesels met Juanita Daniel
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda in rok geïnspireer deur modes uit 1950
  • Lesley Whitby toor weer
  • Rolanda
  • Haarstilis Saadique
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Groot pels-inspirasie uit 1962
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Amaria, Fanie en Juanita Daniel
  • Amaria, Fanie en Juanita Daniel
  • Skoensole word geplak sodat dit nie beskadig nie
  • Rolanda geïnspireer deur 1966
  • Rolanda geïnspireer deur 1966
  • Fanie Cronjé en Juanita Daniel
  • Mode uit 1966
  • Mode uit 1949 - geïnspireer deur pofmoubloese
  • So lyk 1966
  • So lyk 1966
  • So lyk 1966
  • 'n Snaakse oomblik
  • Lesley kleur bietjie lippe in
  • Clinton wys vir Rolanda waar, hoe en wanneer
  • Saadique haal die rollers uit
  • Saadique en Lesley voor die spieël
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Lesley Whitby, grimeerkunstenaar, by Rolanda
  • Die mooimaak-span
  • Pelse was groot nuus  in 1962
  • Saadique het Rolanda se hare versorg
  • Saadique het Rolanda se hare versorg
  • Saadique het Rolanda se hare versorg
  • Die mooimaak-span
  • Clinton wys vir Fanie 'n paar foto's
  • Pelse was groot nuus in 1962
  • ...
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Uitgevang!
  • Fanie Cronjé (SARIE se sosiale en styl-redakteur)
  • Jason Greer, aanbieder van All Access op M-Net
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Rolanda Marais tydens die SARIE-fotosessie
  • Ons weet nie wat hier gebeur het nie
  • Rolanda Marais (Stefanie van Binnelanders)
  • Lesley, Rolanda, Saadique en Juanita
  • Lesley Whitby en Saadique
  • Clinton en Rolanda
  • Amaria plak skoensole
  • Saadique het Rolanda se hare versorg

Kommentaar

  • Sy lyk STUNNING!!!! Die modes was nogal baie cool in die ou dae. Ek wens ek was daar om die te kan beleef.

    4de Jan. 2010, 15:26
  • Hi Lean, Dit is Lesley Whitby, jy kan haar kontak by lesleywhitby@polka.co.za. Groete, Mariska

    1ste Jul. 2009, 16:13
  • Ek trou in Aug en wil ongelooflik graag die grimeerkunstenaar gebruik wat Rolanda se grimering gedoen het. Is dit moontlik om haar naam en nommer of ander kontak details by julle te kry?

    23ste Jun. 2009, 14:03