Kry Amor se voorbladvoorkoms
Amor vat aan haar hare wat los en krullerig op haar skouers hang. In Desember 2009 is sy en Joost sewe jaar getroud. Sy lyk vandag anders. Meer weerlose mens . . . steeds glansryk.
Kry só haar voorbladvoorkoms:
1. Vleiende swart rok met blinkers en asimmetriese halslyn van Tik Lee. Prys op aanvraag, 011 884 0019.

2. Die dramatiese swart fluweelmantel is ontwerp deur Abigail Betz. Prys op aanvraag, 082 601 2669.

3. Sexy aand-sandale (R5 500) van ligpienk satyn, ontwerp deur Cesare Paciotti. Beskikbaar by Preview Shoes, 011 884 4102.

4. Lang diamanté-oorbelle (R85), Sass Diva.

5. Skep ’n Coco Chanel-voorkoms met stringe pêrels van Sass Diva. R100 en R110.

6. Glansryke lipglans verpak in ’n medaljon met 4 skitterende Aurora Borealis- en 52 Swarovski-kristalle. Crystal Borealis deur Dior in beperkte voorraad by Edgars en Stuttafords, R950.

7. Clinique Even Better Skin Tone Corrector (R425) gee vel ’n tweede kans. Dit help in ses weke om jou vel van sonskade, stres, akneemerke en pigmentasie te laat herstel.

8. Die Franse grimeerreeks Bourjois Cosmetics is nou ook in SA beskikbaar, eksklusief by Edgars en Red Square-winkels. Die oulike oogskadu in die kleur Argent (R79,95) kan met ’n nat kwassie aangewend word soos oogomlyner of droog soos oogskadu.

9. ’n Sagte roosgeur begroet jou wanneer jy Bourjois-blosser (Rose Frisson, R99,95) oor jou wange streel.


Verwante artikels
-
12 lewenslesse wat Amor vanjaar geleer het
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 40
In Desember 2009 is Amor en Joost sewe jaar getroud. Sy deel die 12 lewenslesse wat sy in dié moeilike jaar geleer het
-
Amor en Enrique!
SARIE September 2010 | Kommentaar: 4
Amor Vittone vertel ons Enrique Iglesias is regtig mooier in lewende lywe!
-
Amor sê dankie vir SARIE-lesers
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 40
Die afgelope drie weke was emosioneel uitdagend vir Amor Vittone ná die onthullings in haar man, Joost van der Westhuizen, se biografie. Sy vertel hoe dit nóú met haar gaan
-
Amor se onderhoud ná Joost se boek
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 7
"Hoe lyk my toekoms? Ek weet nie, maar ek gaan my kop oplig," sê Amor
-
Amor Vittone oor haar nuwe CD, en Joost help skryf
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 9
-
Amor Vittone praat eksklusief
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 110
Ja, sy het swaargekry, vertel Amor van der Westhuizen openhartig ná al die seksvideo-storms om Joost se kop. Maar sy glo daar’s ‘n groter doel met alles...
-
Amor: "Dit sal nooit weer wees soos dit was nie"
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 270
Hoe sien sy haar toekoms en wat van die bewerings oor ander minaresse? Hieroor praat Amor Vittone openhartig in Desember 2009 se SARIE.
-
Eksklusiewe uittreksel uit Joost se boek: Deel 1
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 11
Lees dié uittreksel uit hoofstuk 31 van die opspraakwekkende boek, Joost - Spiëelbeeld, oor die aand wat Joost ineengestort en in die waakeenheid beland het.
-
Eksklusiewe uittreksel uit Joost se boek: Deel 2
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 13
Die tweede deel van die uittreksel uit die opspraakwekkende boek, Joost - Spiëelbeeld, oor die aand wat Joost ineengestort en in die waakeenheid beland het.
-
Joost se boek nou op die rakke
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
Die langverwagte boek Joost: Spieëlbeeld deur David Gemmell (RHS, R189,95) is van vandag af te koop in boekwinkels. Dis Joost se storie soos vertel aan Gemmell, oor sy rugby, huwelik en dramas. . .
-
Manne se raad aan Joost
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 10
-
SARIE en Amor: Ons antwoord op jul kommentaar
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 29
Van julle het kritiek gehad omdat ons Amor se storie in die Desember-uitgawe geplaas het. Michélle van Breda, SARIE se redakteur, antwoord.



























Kommentaar
Susan het gesê:
Ai ek voel so jammer vir so 'n pragtige vrou. As sy hom los sal dit reg wees want een keer 'n hond altyd 'n hond. My gebede gaan met jou onthou wel dat jy nie die eerste vrou is wat so verneder of seergemaak is nie daar is duisende wat jou hartseer deel waarvan ons nie weet.
23ste Des. 2009, 07:52