amor_cover
Voorbladvoorkoms

Kry Amor se voorbladvoorkoms

Kry só haar voorbladvoorkoms:

1. Vleiende swart rok met blinkers en asimmetriese halslyn van Tik Lee. Prys op aanvraag, 011 884 0019.

Vleiende swart rok van Tik Lee

2. Die dramatiese swart fluweelmantel is ontwerp deur Abigail Betz. Prys op aanvraag, 082 601 2669.

swart fluweelmantel is ontwerp deur Abigail Betz

3. Sexy aand-sandale (R5 500) van ligpienk satyn, ontwerp deur Cesare Paciotti. Beskikbaar by Preview Shoes, 011 884 4102.

Sexy aand-sandale van Cesare Paciotti

4. Lang diamanté-oorbelle (R85), Sass Diva.

Lang diamanté-oorbelle van Sass Diva.

5. Skep ’n Coco Chanel-voorkoms met stringe pêrels van Sass Diva. R100 en R110.

Stringe pêrels van Sass Diva

6. Glansryke lipglans verpak in ’n medaljon met 4 skitterende Aurora Borealis- en 52 Swarovski-kristalle. Crystal Borealis deur Dior in beperkte voorraad by Edgars en Stuttafords, R950.

Crystal Borealis deur Dior

7. Clinique Even Better Skin Tone Corrector (R425) gee vel ’n tweede kans. Dit help in ses weke om jou vel van sonskade, stres, akneemerke en pigmentasie te laat herstel.

Clinique Even Better Skin Tone Corrector

8. Die Franse grimeerreeks Bourjois Cosmetics is nou ook in SA beskikbaar, eksklusief by Edgars en Red Square-winkels. Die oulike oogskadu in die kleur Argent (R79,95) kan met ’n nat kwassie aangewend word soos oogomlyner of droog soos oogskadu.

Argent oogskadu van Bourjois Cosmetics

9.  ’n Sagte roosgeur begroet jou wanneer jy Bourjois-blosser (Rose Frisson, R99,95) oor jou wange streel.

Bourjois-blosser


Agter die skerms met Amor

  • Susan

    Ai ek voel so jammer vir so ‘n pragtige vrou. As sy hom los sal dit reg wees want een keer ‘n hond altyd ‘n hond. My gebede gaan met jou onthou wel dat jy nie die eerste vrou is wat so verneder of seergemaak is nie daar is duisende wat jou hartseer deel waarvan ons nie weet.

  • http://mmvajdbjmavg.com/ xsfrsazofj

    Bscs0H dijtvyltjphk, [url=http://dsotfskgpgng.com/]dsotfskgpgng[/url], [link=http://rjbcaadrvakj.com/]rjbcaadrvakj[/link], http://xyfezragbuex.com/