Voorbladvoorkoms

Kry Michelle McLean se voorbladvoorkoms

1. Ongewone oranje asimmetriese rok met rose en borduurwerk, Tiaan Nagel, prys op aanvraag, 083 235 5019.

Rok met rose en borduurwerk van Tiaan Nagel

2.n Vars somergeur met eksotiese vrugte en sagte blomme – dis Davidoff Cool Water Woman Cool Summer (R530). Beperkte uitgawe by Truworths, Woolworths en Stuttafords.

Davidoff Cool Water Woman Cool Summer

3. Clinique Even Better Skin Tone Corrector (R425) gee vel ’n tweede kans. Binne ses weke help dit herstel van son- en aknee-skade, stres en pigmentasie aan.

Clinique Even Better Skin Tone Corrector

4. Guitige groen naellak van Kangol – Barbados Babe, R49. Eksklusief by Truworths landwyd.

KangolKangol

5. Dié vroulike rok met ongewone bostuk en swart rose op die middellyf is van Marion & Lindie. Prys op aanvraag, 011 627 2759.

Vroulike rok van Marion & Lindie

6. Oorbelle van geoksideerde silwer met pienk steentjies. Ontwerp deur Geraldine Fenn en beskikbaar by Veronica Anderson Jewellery, prys op aanvraag, 011 783 7036.


7. Indrukwekkende silwerring met groen steen, Veronica Anderson Jewellery, prys op aanvraag, 011 783 7036.

Indrukwekkende silwerring met groen steen


  • HTzY8j dwdbgfpflddf, [url=http://dndejkztcydy.com/]dndejkztcydy[/url], [link=http://roupzdkxdafj.com/]roupzdkxdafj[/link], http://oagqnsdwsybi.com/

  • s0NV4f fnodugneoltn, [url=http://bbnhdlcykcmg.com/]bbnhdlcykcmg[/url], [link=http://lzwenqsvrkhn.com/]lzwenqsvrkhn[/link], http://idlwermbafve.com/