Lyk soos Corine
Corine straal weer voor die kamera - hier's haar stylgeheime
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
| Corine lyk sexy in ’n goudkleurige rok (R6 000) van kreukel-sy van Lunar, 011 726 5558 |
Ryk karamelkleure van Estée Lauder se nuwe Signature Eyeshadow Quad in Caramel Truffle (R385) sorg vir winterwarm oë. Rond lippe af met bypassende Pure Color Lipstick in Crème Caramel (R225). |
Klassiek, elegant, vroulik en sexy – dis Red Door van Elizabeth Arden (R325 vir 100 ml). By uitsoektakke van Edgars & Red Square, Foschini en Truworths en uitsoek-apteke. |
Eksotiese |
Clinton Lubbe (fotograaf) sê:
"Corine straal van selfvertroue – saam met haar pragtige lyf en sprankelende
oë maak dit haar só maklik om af te neem. Dit voel meer soos ’n middag met vriende as werk!"

Verwante artikels
-
Kry Michelle McLean se voorbladvoorkoms
SARIE - November 2009
Só kan jy die November 2009-voorblad-voorkoms kry
-
Roer! - Corine du Toit se bessie-mousse
SARIE - September 2009
Dié nagereg kry 'n lekker strooplagie bo-op wat gemaak word van versiersuiker en aarbeie. Perfek om 'n maaltyd mee af te sluit
-
Roer! - Corine du Toit se salm met groenslaai en wasabi-roomsous
SARIE - September 2009
Maak iets spesiaals van dié visgereg deur dit met 'n wasabi-roomsous voor te sit. Wees net versigtig, die wasabi laat dit lekker brand!
-
SA akteurs vir Night Drive-fliek
SARIE - Augustus 2009
Night Drive is 'n nuwe SA aksie-rillerfliek, en die akteurs daarin is pas bekend gemaak. Verfilming begin oor 3 dae.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd