sr0905covercorine
Voorbladvoorkoms

Lyk soos Corine

Goudkleurige rok (R6000), Lunar 011 726 5558 Signature Eyeshadow Quad in Carmael Truffle (R385) Red Door van Elizabeth Arden (R325 vir 100ml) Sigeuner-hangoorbelle (R220), Lulu Belle
Corine lyk sexy in ’n goudkleurige rok (R6 000) van kreukel-sy van Lunar, 011 726 5558

Ryk karamelkleure van Estée Lauder se nuwe Signature Eyeshadow Quad in Caramel Truffle (R385) sorg vir winterwarm oë. Rond lippe af met bypassende Pure Color Lipstick in Crème Caramel (R225).

Klassiek, elegant, vroulik en sexy – dis Red Door
van Elizabeth
Arden
(R325 vir 100 ml). By
uitsoektakke van Edgars & Red Square, Foschini en Truworths en
uitsoek-apteke.

Eksotiese
sigeunerhangoorbelle

(R220) Lulu Belle,
012 346 64224.

Clinton Lubbe (fotograaf) sê:

“Corine straal van selfvertroue – saam met haar pragtige lyf en sprankelende
oë maak dit haar só maklik om af te neem. Dit voel meer soos ’n middag met vriende as werk!”