Milan Murray: Agter die voorbladskerms

SARIE Augustus 2011

As jy jou tekortkominge erken, word jou sterk punte juis duideliker, het aktrise Milan Murray ontdek. Beleef die magic van haar voorbladsessie by Tshukudu Lodge in die Pilanesberg Nasionale Park.

sr1108milan_binne_5__200w.jpg

Kyk ook die video:


Verwante artikels

  • VIDEO: Waarheen gaan Nádine vir Kersfees?

    VIDEO: Waarheen gaan Nádine vir Kersfees?

    SARIE November 2011

    Sy is ons voorbladgesig vir Desember 2011. En vanjaar gaan Nádine nié in Suid-Afrika wees vir Kersfees nie. Ons kuier agter die skerms en sy verklap waar sy in die feestyd gaan optree

Galery

  • sr1108milan_binne_23_.jpg
  • sr1108milan_binne_2_.jpg
  • sr1108milan_binne_3_.jpg
  • sr1108milan_binne_5_.jpg
  • sr1108milan_binne_6_.jpg
  • Grimeerkunstenaar Lesley Whitby gee die laaste paar hale met die kwas.
  • sr1108milan_binne_8_.jpg
  • sr1108milan_binne_13_.jpg

Kommentaar

  • Ek is ook 'n kunstenaar, met ye in Suid AFRIKA VRA EK MYSELF AF WAAROM IS EK 'N KUNSTENAAR IN SO DERDE WERELDSE LAND, MAAR HIERDIE AKTRISE SPOOR MY AAN MET HAAR 'NIE-BANG-WEES' PERSPEKTIEF EN MAAK MY TROTS ON 'N sa KUNSTENAAR TE WEES TUSSEN DIE VALSES!! DANKIE

    9de Okt. 2011, 11:06
  • Wat 'n pragtige vrou en sy is so natuurlik en plat op die aarde mens. Nederige mense kom beslis baie verder in die lewe. Bly soos jy is Milan want jy is spesiaal.

    21ste Jul. 2011, 09:15
  • Pragtige fotos, ek hou veral van die natuurlike lig, wat uitstekend werk met die mooiste Milan. Die grasse is betowerend mooi. My komplimente aan die hele span, fotograaf en mooie Milan.

    20ste Jul. 2011, 15:05
  • Sy's n pragtige vrou! So natuurlik en dis heerlik om haar op die kassie te sien! Mal oor haar werk!

    19de Jul. 2011, 11:28
  • Stunning fotos van Milan. Ek is mal oor haar natuurlike skoonheid.

    18de Jul. 2011, 10:53

Web Development by FormFunction