• Brenda

    Stunning fotos van Milan. Ek is mal oor haar natuurlike skoonheid.

  • Esta Laumann

    Sy’s n pragtige vrou! So natuurlik en dis heerlik om haar op die kassie te sien! Mal oor haar werk!

  • Alda

    Pragtige fotos, ek hou veral van die natuurlike lig, wat uitstekend werk met die mooiste Milan. Die grasse is betowerend mooi. My komplimente aan die hele span, fotograaf en mooie Milan.

  • Arlene

    Wat ‘n pragtige vrou en sy is so natuurlik en plat op die aarde mens. Nederige mense kom beslis baie verder in die lewe. Bly soos jy is Milan want jy is spesiaal.

  • Ronel

    Ek is ook ‘n kunstenaar, met ye in Suid AFRIKA VRA EK MYSELF AF WAAROM IS EK ‘N KUNSTENAAR IN SO DERDE WERELDSE LAND, MAAR HIERDIE AKTRISE SPOOR MY AAN MET HAAR ‘NIE-BANG-WEES’ PERSPEKTIEF EN MAAK MY TROTS ON ‘N sa KUNSTENAAR TE WEES TUSSEN DIE VALSES!!

    DANKIE