FOTO: Aubrey Jonsson

Voorbladvoorkoms

Stap-vir-stap: Kry Jo da Silva se voorblad-oë

  1. Skep ’n basis vir ooggrimering met ’n mat, beenkleurige oogskadu.
  2. Volg met ’n dun lagie warm goud bo-oor die beenkleur.
  3. Wend dan ’n sagte lila op die ooglid aan.
  4. Gebruik donkerpers onder die oog en in die vou om diepte te skep.
  5. Omlyn bo en onder met swart omlyner.
  6. Rond af met vals wimpers (as jou eie kort is) en swart maskara.
  • teresa

    jo n vrou so na my hart jy is waarlik baie mooi, gita maak my somtyds kwaad, omdat sy die verkeerde mense takel, pleks dat sy oubaas en hilda bietjie takel dit sal goed wees.