Watter Angelique-voorblad kies jy?

SARIE Julie 2010

Watter Angelique-voorblad kies jy? Foto’s: Clinton Lubbe Galery

'n Voorblad en 'n amperse voorblad...


Fanie sê: "Die foto wat nie die voorblad gehaal het nie is mooi, maar die voorbladfoto is uitsonderlik. Daar werk alles - van haar hare en oë tot die effense glimlag."

Watter een kies jy?

Verwante artikels

Galery

  • Die voorbladfoto van Angelique Gerber
  • Amperse voorbladfoto van Angelique Gerber

Kommentaar

  • Sjoe watter beeldskone jonge dame. Ons mis jou net op 7de laan. Hoop jy kom terug anders is 7de laan taboe by ons familie. Jy is great

    10de Aug. 2011, 23:09
  • Maak nie saak watse een, ek is mal oor haar en sy is so mooi....

    25ste Mei. 2011, 21:34
  • Angelique jy is werklik beeldskoon en nog 'n pragtige persoonlikheid ook. DIE MOOISTE IN 7DE LAAN!!!Al die fotos is pragtig.

    4de Jul. 2010, 22:44
  • Angelique is beeldskoon en ek dink altwee foto's is ewe mooi.

    28ste Jun. 2010, 07:38
  • Alle eer gaan na die Here - Hy is my alles!!!

    25ste Jun. 2010, 13:13
  • Baie dankie vir die mooi kommentaar - dit beteken so vreeslik baie vir my!!!! Dankie!!!!!!!!!!

    25ste Jun. 2010, 13:12
  • Hou van altwee. maar ek sou nommer twee kies.

    25ste Jun. 2010, 10:10
  • Die een wat julle gekies het bring daai stukkie mistiek uit, en dit is fantasties, maar die ander een is geen fout meernie, dalk meer vir die ernstiger mens. So dink ek. Sy is absoluut fabulous!!!!!

    25ste Jun. 2010, 09:11
  • Ek hou van die voorblad, maar die 2de foto bring mooi haar mooie wangbene na vore! Sy's nes 'n wafferse model! Sy's pragtig.

    25ste Jun. 2010, 08:30
  • Altwee fotos is pragtig - maar nommer 1 doen haar waar. Haar ouers moet baie trots wees op haar. Pas jouself op "and be true to yourself"

    25ste Jun. 2010, 07:01
  • Albei is mooi, maar ek verkies nommer 2. Dit gee die indruk van dat daar meer diepte skuil as wat ons sien as Clara.

    24ste Jun. 2010, 21:32
  • Angelique jy maak ons so heerlik lag !Clara ons hoop om jou eendag op 7de Laan met jou balletskoene die vertrek binne te sien kom om ‘n balletbuiging te maak. Jy het altyd so mooi gedans. Ek het altyd so na jou opgekyk in alle opsigte. Ek het altyd gewonder hoe gelukkig jy was, die slimste, die beste danser, al die kunswedstyde altyd al die trofees gewen en nog SA kleure in sport aerobics gekry, atletiek, hokkie, landloop, gimnatiek ens. ens Jy was altyd 'n uitblinker! Die Here het jou so gebless. Jy gaan nog wêreldbekend wees! Ons geniet jou. Jy sal altyd my idol wees.Sterkte en ek weet jy gaan nog groot hoogtes bereik.

    24ste Jun. 2010, 20:48
  • Soos my seun sou sê: "Sy's wragtig pragtig!" Julle keuse is, soos altyd, perfek!

    24ste Jun. 2010, 17:44
  • SALOME: SY WAS SAAM MY KINDERS OP SKOOL, EN WAS TOE AL N GEMOTIVEERE UITBLINKER. SY KON DIE ONGLOOFLIKSTE LANG DRAMA STUKKE IN LAERSKOOL VOORDRA.ALTYD N VOORBEELD GEWEES.MOOI SO

    24ste Jun. 2010, 10:03
  • Ek Stem sy is te pragtig vir woorde...en het sy darm gou in mens se hart gekruip!!! Die foto wat nou daar op is die huidige ena stem ek voor dis stunning

    23ste Jun. 2010, 13:51
  • Sy is pragtig! Ek dink dat sy in albei foto's baie mooi is, alhoewel ek ook die huidige voorblad foto sou kies as voorblad. Ek het dadelik gedink, toe ek die tydskrif op die winkelrak sien, dat sy baie lyk soos Audrey Hepburn. Wow! Tien uit tien!

    23ste Jun. 2010, 12:27
  • O Ja my maakie dis so mooi! God blessed you so well!

    23ste Jun. 2010, 09:19
  • Voorblad foto pas meer by haar persoonlikheid in 7de Laan. Die amperse voorblad foto wil amper voorstel of mens 'n anderkant van Angelique gaan ontmoet.

    22ste Jun. 2010, 20:37
  • Albei is pragtig en sou kon werk vir n voorblad... wens net my Sarie wil opdaag sodat ek dit van naderby kan aanskou! (kyk my oe seer vir die posman!!)

    22ste Jun. 2010, 19:27
  • Die tweede foto is vir my mooier. Ek hou daarvan dat mens haar hele gesig kan sien.

    22ste Jun. 2010, 15:15
  • Die voorblad lyk nie vir my soos ons haar ken nie.

    22ste Jun. 2010, 14:57
  • Ek dink die voorblad foto is "stunning". Die agtergrond komplimenteer haar perfek!

    22ste Jun. 2010, 14:04
  • Albei is ewe mooi! Ek sou defnitief nie kon kies nie! Sy is so n stunning en mooi vrou!

    22ste Jun. 2010, 10:18
  • Die tweede foto waar sy meer vorentoe kyk. Dit is baie meer elegant en "sjiek". Die eerste foto is meer "sexy". Maar altwee foto's is stunning! Regtig 'n pragtige vrou.

    22ste Jun. 2010, 08:43
  • julle keuse was puik. Sy glimlag mooier!

    22ste Jun. 2010, 08:34
  • Die foto op linkerkant is baie mooier. Haar oë staan meer uit, haar hare lyk mooier en sy glimlag nie mooi op die regterkantste foto nie

    22ste Jun. 2010, 08:29
  • Clara, WOW Girl jy is net te goed om waar te wees. Jy het regtig ons almal se harte gesteel. Wraggies jy mag maar! Die Here het jou so geseen as ons begin praat kan ons nie uitgepraat raak oor jou nie. Clara jy straal net liefde uit hoe kry jy dit reg? Ek is so lief is jou. Jou grootste bewonderaarraar!!!!!!!! Jy is asemrowend altwee fotos is pragtig. Clara is my Aspoesterjie en is die negende wonder van die wereld” Clara jy is ‘n geluksgodin

    21ste Jun. 2010, 19:47
  • Altwee is great fotos, sy lyk meer soos n tipe Clara in die eerste pick. Minder erstig

    21ste Jun. 2010, 19:08
  • Defnitief no 1!

    21ste Jun. 2010, 17:59
  • Die een wat julle gekies het is vir my ook die mooiste. Sjoe, sy is regtig baie mooi! Op 7de Laan lyk sy nie vir my so mooi soos hier nie. Die kuif pas haar baie goed. 'n Natuurlike skoonheid, dis wat sy het.

    21ste Jun. 2010, 16:30

Web Development by FormFunction