• Tania

    Die een wat julle gekies het is vir my ook die mooiste. Sjoe, sy is regtig baie mooi! Op 7de Laan lyk sy nie vir my so mooi soos hier nie. Die kuif pas haar baie goed. ‘n Natuurlike skoonheid, dis wat sy het.

  • http://www.kiekiephotography.com schantel Van der Merwe

    Defnitief no 1!

  • http://www.cosmesuit.co.za Johan Abrie

    Altwee is great fotos, sy lyk meer soos n tipe Clara in die eerste pick.
    Minder erstig

  • Lyniece

    Clara, WOW Girl jy is net te goed om waar te wees. Jy het regtig ons almal se harte gesteel. Wraggies jy mag maar! Die Here het jou so geseen as ons begin praat kan ons nie uitgepraat raak oor jou nie.
    Clara jy straal net liefde uit hoe kry jy dit reg?
    Ek is so lief is jou. Jou grootste bewonderaarraar!!!!!!!!
    Jy is asemrowend altwee fotos is pragtig. Clara is my Aspoesterjie en is die negende wonder van die wereld” Clara jy is ‘n geluksgodin

  • Ansie Visser

    Die foto op linkerkant is baie mooier. Haar oë staan meer uit, haar hare lyk mooier en sy glimlag nie mooi op die regterkantste foto nie

  • Maritza Verwey

    julle keuse was puik. Sy glimlag mooier!

  • Magda Lourens

    Die tweede foto waar sy meer vorentoe kyk. Dit is baie meer elegant en "sjiek". Die eerste foto is meer "sexy". Maar altwee foto’s is stunning! Regtig ‘n pragtige vrou.

  • Elmarie Niemand

    Albei is ewe mooi! Ek sou defnitief nie kon kies nie! Sy is so n stunning en mooi vrou!

  • Kuzette du Toit

    Ek dink die voorblad foto is "stunning". Die agtergrond komplimenteer haar perfek!

  • Lida Pieterse

    Die voorblad lyk nie vir my soos ons haar ken nie.

  • Hannelie Venter

    Die tweede foto is vir my mooier. Ek hou daarvan dat mens haar hele gesig kan sien.

  • heila

    Albei is pragtig en sou kon werk vir n voorblad… wens net my Sarie wil opdaag sodat ek dit van naderby kan aanskou! (kyk my oe seer vir die posman!!)

  • http://www.mrosemluke.withtank.com Ina

    Voorblad foto pas meer by haar persoonlikheid in 7de Laan.
    Die amperse voorblad foto wil amper voorstel of mens ‘n anderkant van Angelique gaan ontmoet.

  • Yolande da silva

    O Ja my maakie dis so mooi! God blessed you so well!

  • Anita Hartzenberg

    Sy is pragtig! Ek dink dat sy in albei foto’s baie mooi is, alhoewel ek ook die huidige voorblad foto sou kies as voorblad. Ek het dadelik gedink, toe ek die tydskrif op die winkelrak sien, dat sy baie lyk soos Audrey Hepburn. Wow! Tien uit tien!

  • Marisa

    Ek Stem sy is te pragtig vir woorde…en het sy darm gou in mens se hart gekruip!!! Die foto wat nou daar op is die huidige ena stem ek voor dis stunning

  • SALOME CLARENCE

    SALOME: SY WAS SAAM MY KINDERS OP SKOOL, EN WAS TOE AL N GEMOTIVEERE UITBLINKER. SY KON DIE ONGLOOFLIKSTE LANG DRAMA STUKKE IN LAERSKOOL VOORDRA.ALTYD N VOORBEELD GEWEES.MOOI SO

  • Alta Loock

    Soos my seun sou sê: "Sy’s wragtig pragtig!" Julle keuse is, soos altyd, perfek!

  • Monique Albe Fourie

    Angelique jy maak ons so heerlik lag !Clara ons hoop om jou eendag op 7de Laan met jou balletskoene die vertrek binne te sien kom om ‘n balletbuiging te maak. Jy het altyd so mooi gedans.
    Ek het altyd so na jou opgekyk in alle opsigte. Ek het altyd gewonder hoe gelukkig jy was, die slimste, die beste danser, al die kunswedstyde altyd al die trofees gewen en nog SA kleure in sport aerobics gekry, atletiek, hokkie, landloop, gimnatiek ens. ens Jy was altyd ‘n uitblinker! Die Here het jou so gebless. Jy gaan nog wêreldbekend wees! Ons geniet jou. Jy sal altyd my idol wees.Sterkte en ek weet jy gaan nog groot hoogtes bereik.

  • Una Conradie

    Albei is mooi, maar ek verkies nommer 2. Dit gee die indruk van dat daar meer diepte skuil as wat ons sien as Clara.

  • Leonie

    Altwee fotos is pragtig – maar nommer 1 doen haar waar. Haar ouers moet baie trots wees op haar. Pas jouself op "and be true to yourself"

  • Anita Reyneke

    Ek hou van die voorblad, maar die 2de foto bring mooi haar mooie wangbene na vore! Sy’s nes ‘n wafferse model! Sy’s pragtig.

  • Alta

    Die een wat julle gekies het bring daai stukkie mistiek uit, en dit is fantasties, maar die ander een is geen fout meernie, dalk meer vir die ernstiger mens. So dink ek. Sy is absoluut fabulous!!!!!

  • chantel

    Hou van altwee. maar ek sou nommer twee kies.

  • Angelique Gerber

    Baie dankie vir die mooi kommentaar – dit beteken so vreeslik baie vir my!!!! Dankie!!!!!!!!!!

  • Angelique Gerber

    Alle eer gaan na die Here – Hy is my alles!!!

  • brigitte

    Angelique is beeldskoon en ek dink altwee foto’s is ewe mooi.

  • M DE LANGE

    Angelique jy is werklik beeldskoon en nog ‘n pragtige persoonlikheid ook. DIE MOOISTE IN 7DE LAAN!!!Al die fotos is pragtig.

  • http://unufgbjxtwuz.com/ hajcsty

    R79CWx losvmxhskofe, [url=http://pggletmxrllr.com/]pggletmxrllr[/url], [link=http://deizllielyio.com/]deizllielyio[/link], http://fvhatdixymwc.com/

  • Jeanette Kruger-Hibbins

    Maak nie saak watse een, ek is mal oor haar en sy is so mooi….

  • byron

    Sjoe watter beeldskone jonge dame. Ons mis jou net op 7de laan. Hoop jy kom terug anders is 7de laan taboe by ons familie. Jy is great