Bruid

2017 se top 3-verloofringe

Daar’s drie verloofringe wat vanjaar bo die ander gaan uitstaan. Blue Nile, ’n verskaffer van diamante en juwele aanlyn, voorspel dié drie ringe gaan gewild wees. 1. Eenvoudig en klassiek Hierdie ring is elegant en tydloos romanties – dit kon aan jou ouma behoort …

Lees verder
Bruid

Bekendes se troues

In 2016 het talle Afrikaanse bekendes ewige trou aan mekaar beloof. Sprokiestroues is die land oor gevier saam met vriende en familie. Bruide beeldskoon in die rok van hul drome, die bruidegom wat opgewonde wag. Liefde vasgevang in ’n oomblik. Ons kyk terug …

Lees verder