FOTO:  Eduard Stelmakh

FOTO: Eduard Stelmakh

Bruid

10 Snaakse troufoto’s

Portret-styl troufoto’s is lankal nie meer die enigste tipe troufoto nie. Hierdié bruidspare het besluit om ’n humoristiese aanslag vir hul groot dag te neem …

Die webtuiste So Bad so Good het op die internet gesnuffel en op dié snaakse troufoto’s afgekom. Hier is 10 snaakse troufoto’s:

1. Vat So!

2. Hondeliefde

3. Waai weg

4. My held

5. Welgedaan!

6. Vlieg weg

7. Slaan hom vir ’n 6

8. Die manne kan

9. Wys hulle!

10. Vlug!

Moenie vergeet om deur ons Bruidspaar van die Jaar-inskrywings te kyk nie.

WAT DINK JY VAN HIERDIE SNAAKSE TROUFOTO’S? Of hou jy eerder van tradisionele foto’s? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!