1 Ontwerper: Klûk CGDT

Bruid

15 Eenskouer-trourokke – watter een is jou gunsteling?

Binnelanders se Pippa het met haar droomman getrou en het dié pragtige eenskouer-skepping van Klûk CGDT vir haar groot dag gekies. Ons het nóg 14 eenskouer-trourokke op Etsy gesien – watter een is jou gunsteling en watter een sal jy nooit wil dra nie?

Kyk na nóg eenskouer-trourokke op Etsy

Nou wil ons jou mening hoor! 

Sê watter nommer rok is jou gunsteling en watter een kan (volgens jou) maar versnipper word.

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Kyk HIER na 15 interessante verloofringe

  • Yolandie

    Nommer 11 en 13 is mooi, maar nommer 7 is afskuwelik. Nommer 3 lyk ook soos ‘n gewone rok en nie ‘n trourok nie

  • Suzette

    Vir my is nr 1,2,5,11,13,en 14 baie mooi no 8 ook baie mooi moet net lang rok wees maar nr 11 en 13 is besonders mooi, hou van die romantiese klasieke voorkoms.

  • Rykieb

    Nr. 11 is BEAUTIFUL, versnipper nr. 3 asseblief, spaar enige toekomstige bruid om die flater te dra.

  • Erika

    Nommer 11 en 12 is baie mooi. Nommer 3 kan gebruik word om vloere mee te was, niks mooi nie.

  • Liana Pretorius

    Nommer 1,4 en 14