10

Bruid

15 idees vir something blue op jou troudag

’n Troue sonder iets something blue veroorsaak ’n ongelukkige huwelik – of so het die voorgeslagte geglo …

Hier is 15 idees vir daardie spesiale bietjie blou op jou groot dag. Watter something blue-item wat ons op Etsy gesien het, is vir jou ’n kreatiewe oplossing?

(klik op die foto’s om te vergroot)

Kyk na nóg idees vir jóú something blue op Etsy.

Nou wil ons jou mening hoor! Sê watter nommer is jou gunsteling en watter een lyk (volgens jou) minder stylvol?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Nóg in ons BRUID-afdeling