9

Bruid

15 interessante pare trouskoene – watter een is jou gunsteling?

Ons het hierdie 15 interessante trouskoene op Etsy gesien – watter een is jou gunsteling en watter een sal jy nooit wil dra nie?

Kyk na nóg verloofringe op Etsy

Nou wil ons jou mening hoor! 

Sê watter nommer skoen is jou gunsteling en watter een kan (volgens jou) maar eerder weggegooi word.

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Nóg in ons BRUID-afdeling

  • Janine

    My gunsteling is nommer 3. Dis ‘n slim idee vir daai “something blue”. Ek sal wel nie nommer 9 dra nie “it is taking the blue idea to far”. Wenk van n bruid vir n bruid; loop jou skoene in voor jou grootdag, blase en stywe tone moet nie ‘n plek kry op jou bekommernis lysie nie. J9*