7

Bruid

15 troukoekversierings – watter een is jou gunsteling?

Ons het hierdie 15 troukoekversierings op Etsy gesien – watter een sal jy op jou troukoek wil sien en watter een glad nie? 

Kyk na nóg koekversierings op Etsy

Nou wil ons jou mening hoor! 

Sê watter nommer koekversiering is jou gunsteling en watter een pas (volgens jou) eerder by ’n kinderpartytjie.

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Nóg in ons BRUID-afdeling

  • Azaan

    Ons het penguins gehad as ons toppers.

  • Janine

    Ek is mal oor 1,2 en 6 dis elegant en klassiek. Ek is juis besig om nou my troue te beplan en sal die versierings verseker in gedagte hou.