1

Bruid

15 interessante verloofringe – watter een is jou gunsteling?

Ons het hierdie 15 interessante verloofringe op Etsy gesien – watter een is jou gunsteling en watter een sal jy nooit wil dra nie?

Kyk na nóg verloofringe op Etsy

Nou wil ons jou mening hoor! 

Sê watter nommer ring is jou gunsteling en watter een kan (volgens jou) maar gesmelt word.

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

  • PretPet

    Nr 1 is my gunsteling maar nommers 10 & 14 lyk soos ‘n gewone ring – jammer

  • Ria

    Nr 1,11 & 12 staan uit maar nommer 12 is die mooiste vir my. nr 9 kan maar gesmelt word

  • Rene Stander

    Nr 6 is pragtig. Nr 15 weet ek darem nie dis regtig nie mooi vir my

  • Maryna Le Roux Smit

    Nr 1 is beslis my gunsteling! Lyk amper soos my trouring! Nr 7 en 9 kan maar beslis gesmelt word.

  • oulikies

    4 smelt en 12stunning

  • Nerina Truter Smith

    6 is iets heeltemal uniek – ek is een wat hou van anderste tipe klere, ens. !1 is ook baie mooi.

  • NO 2 NO 4 KAN GESMELT WORD