1

1

Bruid

15 trourokke met unieke rûe – watter een is jóú gunsteling?

Wanneer bruide trourokke kies, is die rugkant net so belangrik soos die voorste gedeelte. Gaste sien tog jou rug terwyl jy voor die kansel staan … Watter een van hierdie 15 trourokke met ’n interessante rug wat ons op Etsy gesien het, is jou gunsteling? En watter een sal jy nooit wil dra nie?

(Klik om te vergroot)

Kyk na nóg trourokke op Etsy

Nou wil ons jou mening hoor! 

Sê watter nommer trourok is jou gunsteling en watter een lyk (volgens jou) minder stylvol?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Nóg in ons BRUID-afdeling

  • Reina Bosch Pretorius

    14

  • Guest

    5, 14 en 15 is baie mooi. 5 die mooiste, die wit lyk pragtig teen haar velkleur. No 2 en 3 is die meisies te maer.

  • Rilene Coetser

    Ek hou van almal maar sal eerder nr 6 dra

  • Maryke

    Nommer 6 is ongelooflik mooi

  • Janine

    Nommer 2 en 6. ‘n Rok wat uniek en anders is as die gewoon, laat die bruid alklaar spesiaal voel op haar en haar geliefde se groot dag. Dit lyk veral pragtig op fotos. Ek het wel my bedenkinge oor die trourokke met unieke rue van vandag. Indien jy n buite troue in die somer beplan, moet jy sorg dat jy jouself goed met sonblok smeer. Jy wil nie gebrande lyne en blommetjies op jou rug he tydens die wittebrood nie.

  • Erika

    Nommer 3 en 6 is pragtig.