1

1

Bruid

15 Vintage-trourokke – watter een is jou gunsteling?

Vintage is steeds groot nuus in die trou-wêreld. Watter een van hierdie 15 vintage-geïnspireerde trourokke wat ons op Etsy gesien het, is jou gunsteling? En watter een sal jy nooit wil dra nie?

(Klik om te vergroot)

Kyk na nóg trourokke op Etsy

Nou wil ons jou mening hoor! 

Sê watter nommer vintage-trourok is jou gunsteling en watter een lyk (volgens jou) eerder soos fancy-dress?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Nóg in ons BRUID-afdeling

  • Janine

    Die Vintage tema is nou vreeslik in die mode. Dit kom vir my voor dat die bruide van vandag meer omgee om te dra wat nou beskou word as “in” as wat hulle omgee oor hoe die rok hulle liggame komplimenteer. Van die rokke soos nr. 1, 2, 10 en 13 laat die bruide baie ouer lyk. Asook sal ek nie van die rokke eers beskou as trourokke nie. Wanneer jy n vintage rok wil dra, moet jy seker maak dat dit nie lyk soos n nag- of kraamrok nie. Jammer Sarie maar ek het ongelukkig nie n gunsteling in die afdeling nie. J9*

  • Erika

    Nie een van hierdie rokke is mooi nie.