otto_schulze_t_m_wedding_050_cover_v1
Bruid

2012 se top-13 (gelukkige!) bruidspaar-finaliste

Die uiteindelike wenner van die 2012 SARIE Bruidspaar van die Jaar-wedstryd sal in die Mei-uitgawe aangewys word (vanaf Maandag 16 April te kry).

HIER’S ONS 13 FINALISTE (in geen spesifieke volgorde):

Herman en Marilize Carstens

Herman en Marilize Carstens

Marius en Heléne Coetzer

Marius en Heléne Coetzer

Hilary en Amelia Hill

Hilary en Amelia Hill

Jaco en Renette Human

Jaco en Renette Human

Petrie en Annerina van der Merwe

Petrie en Annerina van der Merwe

Stephan Kruger en Melissa van Rensburg Kruger

Stephan en Melissa Kruger

Kyle en Monique Burn

Kyle en Monique Burn

Cobus en Marisa Breytenbach

Cobus en Marisa Breytenbach

Jaques en Nadia Mik

Jaques en Nadia Mik

Cole en Chanel Langeveldt

Cole en Chanel Langeveldt

Charl en Karo van Tonder

Charl en Karo van Tonder

Marinus en Clarisha Spies

Marinus en Clarisha Spies

Francois en Linde Marais

Francois en Linde Marais

* Die volgende SARIE Bruidspaar van die Jaar-wedstryd sal in die volgende SARIE BRUID aangekondig word. Dit sal 12 September 2012 op straat verskyn.


  • shannon

    Sjoe hulle is almal stunning! So bly ek hoef nie die wenner te kies maar my gunsteling is Vd Merwe ppaartjie!sterkte aan al die deelnemers!!

  • Marelize Church

    almal pragtig….Charl en Karo Van Tonder staan uit!

  • Esna Reineck

    Wow wow wow – dis ‘n stunning klomp bruidspare hierdie maar die Vander Merwe paartjie staan vir my ook baie uit! Hulle is beautiful!

  • Amelia

    Stunning baie geluk aan almal. Die vd Merwe’s staan virmy uit met d donkey hare en blou oe

  • mareli marais

    almal is sulke mooi paartjies xxx ma as suster mut en wil ek skree: GO francois en linde!!! Ek hou duimvas xxx

  • Vic

    Hulle is almal model mooi
    Dis jammer dat daar nie soms ‘n voller figuur bruid is nie.

  • Luzanne

    Go Herman & Marilize go!!!! Sooooo bly vir julle, julle verdien dit!

  • Ilse

    Almal is absoluut "stunning" maar ons almal hier moet BAIE BAIE geluk se aan Chanel & Cole, wat hul spesiale dag hier by Stellenrust gehou het, jul lyk amazing! Alle sterkte aan almal……!

  • Marike de Groot

    Oh my word!, ons het mooi mense in SA!!, kompetiese is baie sterk, almal pragtig. Geluk ook aan al die fotograwe!

  • Esta van Niekerk

    Almal is pragtig! baie moeilik om ‘n wenner te kies! maar my gunsteling is die Breytenbachs!!!!

  • Dianie Herholdt

    Ek moet met Shannon saamstem. Almal is absoluut pragtig, maar my gunsteling is ook die vd Merwe paartjie. Baie geluk aan almal en sterkte :-) Het die Hill-paartjie nie die mooiste tande nie!

  • Elouise

    Geluk 2 van my vriendinne is finaliste! Dis ongeloooooflik! Amelia en Nadia jul is pragtig!

  • Gerda

    Breytenbach’s! Julle is stunning!

  • Anchön

    Baie geluk Marilize en Herman. Julle ongelooflike persoonlikhede weerspiëel in jul foto’s. Julle is twee pragtige mense en verdien jul plek op die top 13!!

  • Elana Hugo

    In hierdie wêreld kry mens nie ‘n mooier couple as Francois en Lindé Marais nie. Super lief vir Jesus, super lief vir mekaar, super lief vir ander mense en hulle harte is opreg. Fran en Lindiwe vir ‘n wen :)

  • Zenia Foster Roodt

    WOW!! My ogies blink skoon! Ongelooflike stunning foto’s en pragtige paartjies! Hier en daar sien ek iets anders in ‘n foto – die ‘anders’ by ‘n bruidspaar…. DIS mos wat mens soek. En elke foto vertel ‘n storie. Ek is sooo bly ek hoef nie te beoordeel nie, wie kies ‘n mens! Sterkte aan almal wat deel is van hierdie laaste skof

  • Tryna van der Westhuizen

    Marisa en Cobus, julle is absoluut tops!
    ?

  • Annette Verster

    Defnitief die Breytenbachs by verre die ougatste.

  • Meveda Williams

    Baie geluk Chanel en Cole. Julle lyk stunning!!!!

  • Elizna

    Jippee vir die Breytenbach’s!

  • Lettie Cronje

    Ag hulle is almal mooi sal swaar wees om te kies

  • Jolandie

    Ek is baie bly ek is nie een van die beoordelaars nie, want hulle is almal pragtig!!! Hoe kies ‘n mens ‘n wenner uit ‘n klomp sulke mooi mense!!! My gunstelinge is die Hills, hulle glimlagte is gemaak vir mekaar!!!!

  • Delani van de Vyver

    Go Herman en Marelize – baie unieke en pragtige troue!!!

  • Desiree Petersen

    Lieflik almal van julle

  • Inneke Bester

    Charl & Karo, julle lyk stunning!!! What a blessed day it was! SOOOO trots op jou my sus!

  • Elize

    Die Van Der Merwe paartjie staan uit – maar almal is pragtig …. moeilike keuse

  • Netty

    Almal is pragtig, MAAR Petrie en Annerina van der Merwe se pragtige foto het my mond laat oophang en beslis meer as twee keer laat kyk!! Julle is beslis ook my gunsteling!

  • Nortjé

    Cobus en Marisa Breytenbach!

  • Elouise

    ??VERSEKER Cobus en Marisa Breytenbach!!??

  • Tim du Bois

    Die koekemoer’s is die oulikste

  • Arina Linde

    wow! wow! almal mooi en verlief! … maar my gunsteling is defintief Herman en Marilize Carstens!

  • EC Bierman

    Defnitief Petrie en Annerina van der Merwe….

  • Melissa

    Die van der Merwe couple is stunning!!!

  • Mareth Jooste

    Annerina & Petrie…julle is die mooiste mooi paartjie!!!! WOW!!!

  • Corneil

    Die van der Merwe’s!!!
    VERSEKER, sonder twyfel.
    Hulle is ABSOLUUT ongelooflik mooi!!!!!

  • Jennilyn Richardson

    Stephan en Melissa Kruger beslis! Pragtig julle!!

  • Elaine Steyn

    Stephan en Melissa Kruger!!

    Die mooiste awesomeste couple, foto’s en troue!!

  • Christolene Petersen

    Way to go Chanel & Cole Langeveldt!!! Sooooo bly vir julle, julle verdien dit!!!!

  • Eleine Janse van Rensburg

    Defenitief die Hill’s!!! Hulle is pragtige mense van buite en binne en straal liefde vir mekaar uit!!

  • Chrismare

    Breytenbachs!!!!!

  • Joslyn

    Cole & Chanel defnitief !!!! Stunning couple met die mooiste persoonlikhede !

  • Claudia Theunissen

    Chanel & Cole, Magtig Man, as julle darem nie die prys vat nie, dan weet ek nie, julle is ‘n absoluute stunning couple en julle staan heeltemal uit. Ons eie Kaapse Spaanse paartjie, Prins & Prinses van die Wynland!!!!
    Sterkte, ek hou almal my duime vas vir julle & julle is my eerste keuse!!!!

  • Soraya

    Cole & Chanel – Absoluut pragtig !!!

  • clint

    Baie geluk aan Cole en Chanel Julle twee lyk baie mooi ,bring die liefdes beeld na vore! Sterkte!

  • Suzette

    DEFNITIEF STEPHAN EN MELISSA Kruger kan die liefde tussen hulle sien en aanvoel.!!!!

  • Marietjie Fourie

    Definitief die van der merwes pragtig.

  • Sherlance Natus

    Sonder twyfel CHANEL & COLE vir die wen paartjie!!!!! Pragtige persoonlikehede en die "looks to crown it all". Baie geluk dat julle dit tot sover gemaak het. Sterkte vir die volgende rondtes…!!

  • Andrea

    Herman en Marilize Carstens!!! Baie kreatief, uniek en lewendig! Julle lyk stunning!! Sterkte…

  • Johan

    Die bruide is almal pragtig , maar is dit dan net n skoonheidskompetiesie , of sit ek die pot mis ?

  • Regine stubbs

    Amal lyk stunning maar ek moet se chanel en cole langeveldt staan vir my die meeste uit!!Hulle is regtag n ongelooflike paartjie,Hou duim vas vir julle!!

  • Carlin Adams

    Chanel en Cole staan uit tussen almal! Baie baie mooi!

  • Humari

    VERSEKER Petrie & Annerina van der Merwe!!!! STUNNING foto – pragtige mense xxx

  • Frankline Adonis

    watter mooi dag in elke mens se lewe,ñ dag wat jy altyd sal onthou hier diep in jou hart,voorspoed Cole en Chanel Langeveldt!!

  • Heleze

    Pragtag Cole en Chanel Langeveldt!

  • Shane

    Hoe op DEES AARDE het julle by die mense uitgekom? Nie EEN van die couples wat actually die meeste likes en stemme gehad het is eers in die top 13 nie!

  • De Villiers Basson

    Defnitief Petrie en Annerina van der Merwe. Baie mooi!!!

  • Maryke van SARIE

    @Shane. Ek wil net graag ‘n regstelling maak dat daar nooit enige stemproses met dié wedstryd ter sprake was nie. Dit was nog elke jaar ‘n SARIE-paneel wat die finaliste en wenners kies. Want dit sou ontsaglik onregverdig wees teenoor bv. ‘n bruid eers middel Februarie trou – dit gee haar dus net 2 weke om stemme te werf versus iemand wat al in Nov verlede jaar getrou het.

    Hierdie finaliste is 100% deur die SARIE-paneel verkies.

  • Karin

    Julle is almal mooi maar my gunsteling is die Kruger-paartjie, Melissa- dis mos nou hoe ‘n bruid moet lyk!!!

  • Barbara Griesel

    Die Mikke is ASEMROWEND. Nadia is beeldskoon. Sy is regtig ‘n gesig vir enige mode tydskrif.

  • Teresa

    Stunning! Baie geluk aan almal!! Die Hill paartjie is asemrowend! Twee pragtige mense binne en buite!

  • Marelize

    Cole & Chanel

    Congratulations!!!!! May you always stay as happy and as much in love as on your wedding day.

    Good Luck !!

  • Noeline

    Stephan en Melissa, die mooiste en gelukkigste twee mense op een foto! Beslis my gunsteling!

  • Hannetjie

    Sjoe, Petrie en Annerina van der Merwe se mooi harte kan mens selfs op die fotos sien. n Inspirasie. Asemrowende mooi mense met pragtige persoonlikhede. Almal is pragtig, maar hulle staan beslis uit!

  • Brigitte en Marius van Tonder

    Vir ons is daar natuurlik net een paartjie en dit is Charl en Karo!!! We are so proud of you!!!

  • Deborah

    Almal mooi – maar daar "iets" is by die "Van der Merwes" wat ek maar net kan oor droom!

  • Amanda Naudè

    Almal is pragtig, maar die liefde en teerheid tussen Jaques en Nadia Mik kan ‘n mens nie miskyk nie. Julle is PRENTJIEMOOI.

  • Lichelle Neethling

    Stephan en Melissa, julle is PRAGTIG en BESLIS die wenners!!!!!!!!!!!!!

  • Mia Kitshoff

    Francois en Linde Marais!! Julle is verseker die WENNERS!!!

  • Miraldi Naudè

    Nadia en Jaques julle is die mooiste bruidspaar. Nadia jy lyk soos ‘n model.

  • Jo-Lize

    Petrie en Annerina!!! Hulle straal die liefde uit.

  • RINA VAN STADEN

    van der merwe egpaar is pragtig

  • Mathilda le Roux

    Cobus en Marisa Breytenbach, julle is my gunstelinge!!! Baie geluk!

  • ANNARI

    Van der merwe bo!!!!!!!!!!!!!! STUNNING:-)

  • deirdre zeelie

    kyle en monique Burn is my gunstelinge

  • Marina Coetzee

    Mr en Mev Mik!!!

  • Chantal Visser

    Stephan & Melissa Kruger – Baie mooi !!! Sterkte, ek hoop julle wen!

  • Marais ouers

    :Geseënd om die spesiale dag met Francois en Lindé te kon deel, sterkte en hou duimvas, almal is sulke pragtige paartjies!

  • Cecile

    Vic; jy sE ‘n WAAR ding!

  • Suzette

    Dankie Maryke vir die regstelling dis hoe ek dit ook verstaan het en well done aan die beoordelaars want dit kon nie maklik wees nie en om te stem is not the way to go en baie onregverdig teenoor bruide wat eers later die jaar voor die sluitingsdatum trou… Gaan hier Johan nie oor ñ skoonheidskompetisie nie maar die essence van die dag…ek glo mens kan baie lees uit ñ foto…..

  • Anje

    Annerina en Petrie – Julle is ‘n ongelooflike mooi paartjie, julle is so bevoorreg om mekaar te he!! Pragtig verby!!!

  • shaun de villiers

    Te veel wit troues! Waars die reenboog nasie? Ai tog….. Kom nou Sarie, kom by!!

  • Ulin Keet

    Baie geluk Chanel&Cole. Julle lyk pragtig!!!

  • Charlene van Staden

    CHARL & KARO, die mooiste 2!! baie geluk julle

  • Juanine

    Ooooh Wow!!!!! Dit is stunning.
    Jaques & Nadia julle lyk "gelooflik" mooi!!!!

  • Anel

    Petrie en Annerina, mooiste paartjie.,

  • Freddie

    Almal pragtig en baie geluk, die paartjie Hilary en Amelia Hill staan uit – "JULLE IS STUNNING" elke dag en nie net op jul troudag nie. Julle skoonheid uiterlik sowel as innerlik is opvallend en verdien jul om te wees waar julle is – BAIE GELUK !!!!!!!!!!

  • Marina

    Marina
    Jaques & Nadia Mik
    Julle is pragtig – leef julle droom uit!!

  • Lizel Peters

    Beeldskone paartjie, Cole & Chanel. Mag julle stof in die ander se oe skop & weg hardloop
    met die wenprys. Julle is beslis die mooiste!!!

  • Marieta Jonker

    Ek dink die Humans is die paartjie wat moet wen! Sy kyk met soveel liefde en bietjie skaamheid vir hom en hulle het net "magic"!!

  • Charlotte

    Petrie & Annerina van der Merwe, julle is ‘n "stunning" paartjie.
    WOW!!!!!!
    Stylvol en natuurlik – pasmaats met die eerste oog opslag!!

  • smiley

    mooi mooi mooi!!! Ek love hoe die Here in meeste van hierdie pragstories die eer kry xxx Hy is die ultimate Bruidegom!!! Linde en Francois, omdat ek by julle troue was en julle mooi harte ken is julle my gunsteling by verre! Julle Liefde inspireer my!

  • Francisca

    Petrie en Annerina is my gunsteling paartjie die mooiste van al die fotos!!
    Ek stem dat hulle moet wen

  • Este

    Jaques en Nadia!! Julle liefde vir mekaar spreek boekdele!! As alle mense julle net waarlik kon ken sou elkeen weet hoe die liefde vir julle God, liefde en respek vir mekaar en die geluk uit julle straal!! Julle is voorwaar die pragtigste en mees asemrowendse paartjie!! Die perfekste couple onder die son!!!

  • Amanda

    Jaques & Nadia Mik – ongelooflike mooi paartjie

  • Jackie

    Julle lyk almal so pragtig maar Jaques & Nadia staan vir my uit

  • Ouers van

    Ons is bly ons hoef nie te kies nie maar hou styf duimvas vir Jaques & Nadia – julle is pragtig

  • Monique Lombard

    Pragtig!! Nadia en Jaques julle is my fav

  • chantal myburgh

    Wow..Chanel & Cole. defnitief my eerste keuse. Baie geluk, ek hou sommer altwee my duime vas vir julle!!!

  • Monique

    Jaques en Nadia Mik is die mooiste bruidspaar ooit! As jy hulle boonop ken ook, sal jy saam my stem!

  • Sonja

    Defnitief die Van der Merwe paartjie, absoluut stunning

  • Marlene

    Stephan en Melissa, Julle het trek na mekaar. Julle is pragtig!!! Die ouer geslag het geglo man en vrou moet ‘n trek hê na mekaar.

  • Die Beyerse

    Jaques en Nadia Mik!!! Julle is twee ongelooflike mense! Jul troue was soos ‘n sprokie en jul mooi foto is net bewys daarvan!!!!

  • Bronwyn

    Pragtige foto van Kyle en Monique!! Maar dan stem ek ook vir my mede Stellenbosse paartjie, die Langeveldt’s!! Ek hou duime vas vir julle 2 paartjies

  • Esti

    Pragtig Chanel & Cole, julle straal! Wat ‘n mooi paartjie!

  • Rona

    Go MIKKE! Was so mooi troue

  • Islari

    Almal is pragtig, maar moet ook se die HILLS staan ongelooflik mooi uit. Julle is pragtig emense van binne en buite!!!! Nog nie in my lewe 2 mense gesien wat mekaar so liefhet an admireer nie!!!! Lief julle

  • Ian Relling

    Nadia en Jaques!!!

  • Esme Engelbrecht

    Melissa en Stephan is net te pragtig! Sy is so n natuurlike skoonheid en hy lyk soos n kat wat room gekry het!

  • Michelle

    Definitief die Van der Merwe egpaar, dis ‘n absolute ongelooflike foto. Maar ook baie sterkte aan al die ander !!

  • Irene

    Linde en Francois!!!! Hulle is so mooi van binne soos van buite!! Mag hulle die wen couple wees!!!

  • Diannne

    Petrie en Annerina…..julle is stunning!!! Ons hou styf duim vas!

  • Shani Rhoda

    Cole and Chanel : you two show so much love, not only to each other, but to everyone around you!you guys deserve to win! I would choose you two even if you were wearing shorts and no shoes ;) beautiful picture!

  • Marieta Jonker

    Petrie en Annerina was eintlik die paartjie wat ek wou laat uitstaan! Het net my name verkeerd gehad!
    Jammer! Die foto spreek boekdele! Julle het rerig net daai "iets"

  • Este

    Van der Merwe paartjie – liefde straal uit hulle.

  • PF Mellet

    Die Langeveldt paartjie. Hulle is twee stunning mense en saam maak hulle die beste paartjie. Altyd vriendelik en opreg.

  • Lindsley Nathan

    Baie geluk Cole en Chanel Langeveldt…definitief n match made in heaven vir verewig en altyd…geniet die leeftyd met mekaar my pal en al die beste aan julle twee.

  • Berenice

    Mnr en Mev Langeveldt vat die koek weg.

  • Anlia

    Cole & Chanel: Julle lyk stunning, wat n mooi foto!

  • Leandre

    Cole en Chanel definitief ‘n wen paartjie!! Stunning!

  • Nicolene Cronje

    Jaco en Renette Human is my gunsteling. Wow wat n mooi storie :) Hoop julle wen

  • Jeanne

    Verseker Melissa en Stephan!!! Obviola!! Mens kan van ‘n myl af sien julle is vir mekaar bedoel en gemaak!

  • Natisha Jagaroo

    Jaques and Nadia, the love you share radiates through your photos..you deserve first prize..

  • Louise Espach

    Jaco en Renette,julle foto staan by verre uit hoor.Julle is PRAGTIG!Ons hou styf duimvas dat die wenprys na julle kant toe kom.

  • Martie

    Jaco & Renette, baie geluk! Mag julle wen maar selfs al doen julle nie… Onthou dat julle klaar gewen het!

  • Charmaine Bruwer

    Petri en Annerina verseker!

  • jurelma

    As mense nie vir melissa en stephan as die wenpaar kies nie, is daar iets fout. Hulle lyk soos n voorblad van liefde. As mens liefde deur n kiekie kan sien… Verdien dit krediet xxx

  • Madeleine Prinsloo

    Moeilike keuse Petrie en Annerina straal HEMELSE vreugde uit!!Saam ‘n besonderse kombinasie-geluk aan al die finaliste !!

  • Lillian

    Melissa en Stephan – so pragtig! Mooi vars, jonk, beautiful couple :) xxx

  • Lucy van der Merwe

    Pragtige bruidspaartjies…..my gunsteling Annerina en Petrie van der Merwe…..julle straal ehoorlik die liefde uit.

  • Amore

    Francois & Linde – my stem gaan def vir julle!!

  • Annelize

    Die van der Merwe egpaar! Pragtig!

  • Mariette Grobler

    Jul lyk almal stunning however ek moet kies die volgende paartjies Mr en Mev Coetzer (fun paartjie en happy met each other) Van der Merwe Paartjie (duidelik n dieper liefde going on there) Laaste maar nie minste die Marais paartjie ook met n meer deernis volle en dieper liefde vir mekaar)

  • Yvette van Schalkwyk

    Nadia en Jacques wowjul lyk pragtig, jul lyk so gelukkig

  • Marne Stadler

    Defnitief Marisa en Cobus. Mooiste troue en mooiste mense. Liefde straal uit hulle uit. Twee beste maats by wie enige iemand iets van Liefde kan leer.

  • Sanmarie

    Petrie en Annerina, pragtig!

  • Dim

    C and C. welgedaan!

  • Madelein van der Merwe

    My stem gaan vir Jaques en Nadia!

  • Theresa

    My keuse sal ook wees Cole & Chanel. Veels geluk julle twee en alles wat mooi is vir julle vir die toekoms.

  • Hannetjie en Leon vd Berg

    die Mikke!!! Jaques en Nadia mik hoog en raak in hulle liefde vir God, Liefde vir mekaar en almal rondom hulle. Hulle is pragtig. Spontane mense-mense.Sterkte aan al die pragtige deelneemers. Voorwaar pragtige paartjies!!

  • Jean Dippenaar

    Petrie en Annerina AWESOMENESS!!

  • ilse le grange

    Pragtige mense almal!, maar die paartjie by die see, Karo en Charl is pragtig!! 2 besonderse mense – straal altyd!!

  • Irma Marais

    Van die baie troues was Petrie en Annerina s’n baie spesiaal omdat hulle nie net vir mekaar maar ook die Hemelse Vader liefhet. Pragtig

  • Almarie en Wessel

    Coetzee Ouers – Wessel & Almarie (Marais egpaar)

    Alle eer aan God – wat ‘n voorreg om sulke pragtige kinders te he – ‘n geskenk van God. Julle is reeds wenners in God se oe, dus mag die mooiste paartjie wen. Julle is almal pragtig en bou julle huis op die Rots – God alleen. Fran & Sus – WoW!!

  • Annalize Naude

    Nadia & Jaques is ‘n pragtige paartjie en was dit ‘n besondere voorreg om julle groot dag saam met julle te deel. Mag baie jong paartjies julle gebruik as hul rolmodelle in hierdie samelewing van ons!! Julle is wenners op alle gebiede!!

  • Zaren Immelman

    Verseker Petrie & Annerina vd Merwe! Mooier kan mens wraggies nie!

  • Erina

    Julle is almal pragtig maar werklik Hilary en Amelia is ware wenners, julle straal van God se liefde dag na dag en leef werklik na Sy Beeld. Julle is twee WENNERS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Vernie

    Baie geluk aan almal, julle lyk pragtig. GO GO GO Mnr en Mev Langeveldt, julle is "to the max!!!!"

  • Rozanne Carolus

    Kyle & Monique is by verre my gunsteling paartjie, julle lyk absoluut stunning

  • Melinda

    Die Van der Merwe paartjie pragtige twee mense defnitief

  • Karin Swanepoel

    Sjoe, ek’t lanklaas soveel mooi en uitsonderlike bruidspaar fotos gesien. Hulle almal het hulle eie unieke voorkoms en almal straal van liefde en geluk. Stunning fotos!

  • Chrizelle

    Petrie & Annerina v.d. Merwe…hul skilder op die lewens-pallet met opregte & reine Liefdes-verf!!

  • Tommie

    Petrie & Annerina, wie anders? Oë kan nie jok nie…hul oë straal ware liefde uit.

  • Christabelle

    Oom Petrie & Tannie Annerina v.d. Merwe – my gunsteling.

  • Melvyn

    Pragtige paartjie…Cole en Chanel Langeveldt julle is baie fotogenies!!!!

  • leigh davids

    baie geluk chanel en cole, julle is baie mooi saam. alle sterte en voorspoed op julle pad vorentoe!

  • Nathalie Koen

    Chanel & Cole

    Julle troue was soos n sprokies verhaal uit n boek.. ek lees jou motivering waar jy aanhaal, ( jou gebed is…..) mag jou gebed ook wees om die WENBRUID van die jaar te wees. julle is n stunning couple met albei mooi persoonlikhede. Sterkte op julle pad vorentoe…. en onthou GOD is altyd in beheer..

  • Merlene Cronje

    Lindé en Francois…ek hou stuif duim vas..julle is pragtig!!

  • Roché

    VERSEKER Lindé en Francois!! Julle is n stunning couple en maak n pragtige foto saam!! Julle het definitief my vote oor en oor!!

  • Cora Rautenbach

    Cobus en Marisa Breytenbach, Stephan Kruger en Mellisa van Rensburg Kruger en Charl en Karo van Tonder!!! Julle is almal super stunning!!!

  • Louise barnard

    Petrie en Annerina is baie beslis my gusteling, dit is n toonbeeld van elgansie julle lyk so rustig en tevrede met mekaar. Annerina die vroulikheid in jou straal uit jou uit en julle is baie beslis my keuse.
    Prentjie mooi bruidspaar.

  • Francia Botha

    En hoe kies julle??? – almal pragtig – mag hierdie huwelike almal suksesverhale wees 50 jaar van nou af.

  • Hester

    Ek het nog nooit mooier gesien as die van der Merwe paartjie, dis stunning!!