Bruid

WEN een van 4 Little Pink Books vir al jou troureëlings

Die een deel van die boekie dien as notaboek vir aantekeninge, en daar’s selfs plek vir jou begroting. Verder is dit propvol wenke wat jou sal help met die praktiese reëlings. ‘n Telefoongids met adresse en plekke wat met troureëlings te make het, is ingesluit.

Daar is ‘n Kaapse en Gautengse uitgawe van die gids. Dit word jaarliks hersien sodat alle inligting nuut en relevant is. Bestel by www.littlepinkbook.co.za. Dit kos R105 (posgeld ingesluit)

Jy staan ‘n kans om een van 4 Little Pink Books te wen. Daar’s 2 Kaapse en 2 Gautengse uitgawes op die spel. Antwoord die maklike vraag hieronder om in te skryf: