sarie_bruid_cover
Bruid

Bel-en-bestel jou SARIE BRUID

Die nuwe SARIE BRUID 2011/2012 is nou beskikbaar – as jy nie een in die hande kry nie bel gerus ons Bel-en-bestel diens om seker te maak jy mis nie hié spog-uitgawe nie!
SARIE BRUID 2010/2011 PLUS: Jy kan ook die vorige uitgawe,  SARIE BRUID 2010/2011, bestel.


Skakel gerus vir Julian Padua

Ma. tot Vr. 8h30 tot 16h30

Tel:+27 21 446-5118

E-pos: wmverkope@media24.com

*Albei uitgawes is slegs beskikbaar tot voorraad hou.

  • caylee de jager

    julle nommer bestaan nie ek probeer hele tyd bel om ‘n boek te bespreek.

  • rene grobbelaar

    probeer skakel benodig dringend die uitgawe van 31 augustus

  • Winine Jacobs

    Stem saam met Caylee de Jager die nommer bestaan nie. Ek self soek ook die boek