Een van die 58 mooiste rokke in SARIE BRUID
Hierdie rok is deel van Enzoani se 2012-reeks.
![]() |
Reeks: Blue by Enzoani 2012 Styl: Evadale Prys: R14 999,00 Beskikbaar by Bridal Wardrobe PTA/JHB www.bridalwardrobe.co.za |
Hierdie rok is deel van Enzoani se 2012-reeks.
![]() |
Reeks: Blue by Enzoani 2012 Styl: Evadale Prys: R14 999,00 Beskikbaar by Bridal Wardrobe PTA/JHB www.bridalwardrobe.co.za |
As ek in my lewe maar net . . . 'n lewe getrou aan myself te leef
‘n Agtjarige seun het gesterf toe ‘n minibustaxi hom in Forest...
'n Top- mediese verskaffingsmaatskappy het sy direkteur se...
Twee mense is dood en sewe ander beseer nadat gewapende mans 'n...
Die sangeres Katy Perry het gesê haar huwelik aan die Britse...
Manlief is weg vir twee weke weg op besigheid – onderskeidelik...
Ek vind dat mens soms sommer net weer herinnner word aan dinge in...
Kommentaar
luzann basson het gesê:
Ek dink ek gaan die bruid wes wat daai rok gaan dra dis stunning maar in plaas va die swart band gan ek my eie band omsit wat met my kleurskema gaan.
18de Mei. 2012, 11:08Monica het gesê:
Mooi rok,maar ek hou nie van die swart band nie.
21ste Apr. 2012, 11:47Martie van AFRIKA EVENTS WEDDING DESIGN het gesê:
WOW!!! Dis voorwaar 'n pragtige rok, kan net dink hoe pragtig 'n fyn bruidjie in so stunning rok gaan lyk! Wie weet Afrika Events Wedding Design se volgende klient kies dalk so prag rok.
13de Apr. 2012, 10:11Iona Erickson het gesê:
Die swart band pas glad nie by die sagte vloei van die rok nie. Dit sny die pragtige rok in twee.
22ste Mar. 2012, 22:19Chantal Pretorius het gesê:
Eks mal oor die rok!! Net jammer ek is nie n bruid nie!
29ste Feb. 2012, 22:43Nathellie het gesê:
Dit is 'n stunning rok. Ek sal my vriendin wat volgende op die lys is moet vertel.
20ste Jan. 2012, 13:06Elsabe van Niekerk het gesê:
Wow! Hierdie rok is asemrowend, die swart band in die middel maak die rok soveel beter, die vloei van die rok is perfek. Hou baie hiervan! Goeie werk!
13de Nov. 2011, 09:10Dalize en Jana en Henda het gesê:
stunning rok. Mal oor band om middel en detail onder.
4de Okt. 2011, 11:51