Bruid

16 Bruidspaar-finaliste vir 2010/2011

En was ons nie oorweldig deur julle reaksie nie! Dié jaar het 1 136 bruidspare ingeskryf! Hoe kies mens nét 16 finaliste en uiteindelik ‘n wenner uit soveel beeldskone paartjies, ongelooflike stories en sprokiestroues?

Dit was ‘n moeilike taak om deur al die inskrywings te werk, en hier is ons finaliste. Voorwaar sjiek, stylvol en stralend! Julle almal het ons geïnspireer!

WANNEER EN WAAR WORD DIE WENNER AANGEKONDIG?

Kyk uit vir die wenner van dié wedstryd in die Julie-uitgawe van SARIE, op straat Maandag 13 Junie 2011.

DIE VOLGENDE BRUIDSPAAR VAN DIE JAAR-WEDSTRYD?

Die volgende Bruidspaar van die Jaar-wedstryd sal aangekondig word in die volgende SARIE BRUID wat 31 Augustus op die rakke sal verskyn. Dié van julle wat tussen 1 Februarie 2011 en 28 Februarie 2012 trou sal hiervoor kan inskryf. Meer details hieroor sal in die vlg SARIE BRUID verskyn.

Charles en Madri

De Wet en Jonét

Francois en Carla

Le Roux en Salome

Mauritz en Annali

Tobie en Danelle

Willen en Talita
 

Hein en Mia

  • Hester

    Willem en Talita FTW!

  • Melanie Blom

    Stem beslis vir:
    – Eggie & Vicky (familie)
    – Tobie & Danellie (vriende)

    Sterkte aan albei couples – julle almal het stunning gelyk!

  • Ek weet nie hoe kies mens nie, want maggies, almal is ewe mooi!!!

  • Wonder maar net

    Dit is darem vreemd dat (soos dit vir my lyk) elke liewe paartjie wit, Afrikaans en heteroseksueel is. Ek verstaan die Sarie-teikenmark maar sekerlik was daar kleurling-, swart-, indiër- of gemengde paartjies? Gay of lesbiese paartjies?

    Dalk het julle die nodigheid ingesien om by die norm te hou. Hoekom weet ek nie.

  • rynette pieters

    Deftintief CHarles en Madri

  • Felicity

    Sonder Twyfel : NEIL & TANYA – Stunning verby!!

  • Anne-Marie Watt

    Werner en Rentia. Ken julle nie, maar jul lyk stunning. Sterkte. Ek hou styf duimvas vir julle.

  • Sunelle

    Definitief Willie en Madri. Hulle lyk te pragtig.

  • Dee le Roux

    Ongetwyfeld Willie & Madrie!!

  • Francois en Carla lyk regtig Stunning saam! So verlief…

  • Louise

    Ek stem vir De Wet en Jonet – so ‘n bietjie nostalgie met hul hekelkombers en outydse effek. Hulle doen alles so ‘anders’-oulik! Hulle neem ‘n mens saam op ‘n sentimentele reis.

  • Ruth Campbell

    definitief Hein en Mia

  • Sandy Watters

    Ek dink Christine en Iaan is "stunning"

  • Talita en Willem ek hou styf duim vas!

  • SHANNON KLEYNHANS

    SJOE BAIE MOEILIKE KEUSE ALAML VAN JULLE IS ONGELOOFLIK MOOI. BAIE GELUK OM DIE 16 FINALISTE TE WEES. STERKTE AAN ELKE DEELNEMER EN GELUK AAN DIE WENNERS.

    GELOOF HOOP LIEFDE

  • Isobet Oberholzer

    De Wet en Jonét se ouderwetse troue was heerlik nostalgies, prettig en tonekrul lekker.

  • Maud Coetzee

    Beslis Neil en Tanya! Amazing couple en stunning foto!!!!

  • Gretha

    Willem en Talita, so romanties!

  • Santie

    Beslis Willie en Madrie. Pragtig

  • Elize Bester

    Christine en Iaan is beslis wenners!!! Julle is fantasties en wonderlike mense wat soveel ongee en doen vir ander.’n Voorbeeld vir ons ander.

  • Dee

    Christine & Iaan! Tog so pragtige paartjie, met sulke mooi fotos!

  • Mizelle

    Francios en Carla, wow!!!!!!!

  • Helena

    Philip en Esmi is gemaak vir mekaar. Definitief ware liefde, hulle moet wen.

  • Suzette

    Geluk Pierre en Lize! Julle bly die stunningste paartjie van almal.. Julle verdien dit om te wen! Julle storie inspireer ons almal.

  • WILLEM EN TALITA, WUHU! ASEMROWENDE PAARTJIE, PARTYTJIE, TROU-PRET TOT DIE MAKSIMUM!

  • Stefne

    Wow, definitief Charles en Madri

  • Carien

    Talita en Willem lyk pragtig! Wow!

  • Carien

    Talita en Willem lyk pragtig! Wow!

  • Janette

    ONGETWYFELD LE ROUX EN SALOME! STUNNING STUNNING STUNNING.
    Stem vir ‘n wen. Pragtig julle!

  • Michelle

    Le Roux en Salome vir wenpaar van die jaar!

  • Tertia

    Ek moet ook se dat Francios an Carla asemrowend lyk. Ek hou baie van hulle en die foto wow.

  • Elmien Brauns

    Ek kies 2 dierbare vriende – Le Roux en Salome! Julle is net so mooi van binne as van buite! Sterkte!

  • Mare Worthmann

    Willie and Madrie!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Elzabe Nel

    Beslis Willie en Madrie – hulle is stunning!

  • Thia De Lange

    Willie en Madrie straal!!! Julle is pragtig.

  • Stephan

    First impressions last !!!!! En dit is seker die rede hoekom ek dink die eerste couple is so ongelooflik stunning.

  • Tania

    Ek ken nie die paartjie nie, maar ek stem Le Roux en Salome!

  • Marioli

    Verseker De Wet en Jonet!!!

  • Marthe-Lee Kempen

    Hein & Mia – julle lyk stunning!

  • Chantelle Smith

    Ek stem vir die mooiste nig Salome en die coolste ou Le Roux vir ‘n defnitiew WEN!!!!!!

  • Van der Byl Roux

    Definitief Hein & Mia!

  • Abigail Masango

    Salome and Le Roux look so gorgeous and should win!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Nicole

    Sjoe al die paartjie is pragtig..!

  • Zarah Smit

    Rentia en Werner _ asemrowend en styvol!! Zarah Smit

  • Willemien Lee

    Ruan & Chantal se foto spreek van onvoorwaardelike liefde!

  • Ronel

    Werner en Rentia is die mooiste mooiste paartjie ooit!!!!

  • Brunie Hunt

    Vir seker, Willie en Madrie. Daardie troue op die strand was asemrowend en sy die sprankelendste bruid – vir seker!!

  • Belinda Smith

    Le Roux en Salome! Pragtig en geen twyfel dat julle die wenpaar is nie!

  • Evette Joubert

    Werner en Rentia se foto is die mooiste!!!!! Interessante foto met 2 aantreklike mense.

  • Anita Franken

    Werner en Rentia my nommer een keuse beslis!

  • elmari

    Le Roux en Salomé…die foto weerspieël die mooi van die dag en van die twee mooi mense en die onpretensieuse aard van hulle saamhoort

  • Dot Breedt

    Ek stem vir Mauritz en Annali, hulle is pragtige mense van binne en buite!

  • Werner en Rentia, sonder enige twyfel. Baie beslis!!

  • werner en rentia staan uit bo die res! beslis die wenners!

  • Lynette van romburgh

    Beslis Egbert en Vicky!! Liefde is in hul oe.

  • Steph

    Werner en Rentia julle is pragtig en die wenners.

  • Anneke

    TOBIE & DANELLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Danelle

    Defnitief Mia & Hein!!!!

  • Irma

    Ongetwyfeld Egbert en Vicky

  • Chantal

    WOW!!! Mauritz en Annali…wat ‘n prag paar 🙂 Die foto weerspiel hulle prettige persoonlikhede en hul liefde vir mekaar!

  • Henk en Avril

    Stunning, stylvol en sjarmant!!! Wat meer het jy nodig vir ‘n wen paartjie…..sonder twyfel,Werner en Rentia

  • Shelley Bond

    Madrie and Willie are definite winners, you cannot fake love, and you can see their love for one another is captured in their photos! really natural and beautiful.

  • Martone’

    Ek weet nie of is ek die enigste een wat dit agter gekom het nie,maar 3kwart van die finaliste is in die wes-kaap getroud!Is dit nie onregverdig teenoor die ander pare wat ook ingeskryf het wat in ander provinsies getroud is nie?

  • Anri

    Philip en Esmi julle skitter! Sterkte aan al die paartjies.

  • Ertjies

    Die storie van Philip en Esmi, hulle strand troue is uniek. Buiten dat hulle pragtig is.

  • Dit is omtrent net Kaap troues.
    Waarna kyk julle beoordelaars?

  • Daar was nog baie ander mooier troues, julle keuses stem ons nie altyd saam nie.

  • Rina

    Francois en Carla is verreweg die mooiste paartjie! Hulle behoort te wen.

  • Lizel

    Salome en Le Roux. Julle lyk pratig. n Wen paartjie sal ek se.

  • Aletha

    Ruaan en Chantal is beslis wenners! Sjoe hulle is stunnig en mens kan sommer sien hulle is werklik lief vir mekaar!

  • Almal is pragtig, maar MAURITZ EN ANNALI het ‘n tikkie andersheid in hulle kiekie xx

  • chaterbox

    hein en mia

  • Zanette

    Willie en Madrie pragtige fotos , mens kan sien dat daar nie n gepose is nie ,die glimlaggies en die waar julle lag Kan mens sien hoe gelukkig julle is, geen fake smiles nie. love it!!!

  • Elaine Heydenreich

    Willie en Ma3.Julle pas perfek saam!!!!!
    🙂

  • Machel Potgieter

    Willie & Madrie, ek dink julle is beslis nommer 1!

  • Frieda van den Berg

    Toewyding en die erns van jul belofte aan mekaar, spreek uit hierdie besondere foto. Geluk met Sarie se keuse as finaliste, Le Roux en Salomé

  • Cara

    LIZE EN PIERRE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! xoxo

  • Kotie

    Werner en Rentia – stylvol, elegant, pragtige paartjie!

  • Maré

    Iaan en Christine, ek ken julle nie, maar wow! ek het na julle video gaan kyk…ek het nog nooit ‘n paartjie gesien wat gelukkiger, meer borrelend en eg lyk as julle nie. Julle STRAAL en maak mens wens dat mens deel was van die dag. Sterkte!

  • Janine

    Ek stem vir Madri en Charles!!Definitief die mooiste!

  • Mari Conradie

    Pierre en Lize sowaar die wen paartjie!! Geluk my liewe sus!! Wat n stunning voorbeeld is jy nie?! Baie lief vir julle!!!

  • Fourie

    Geluk Pierre en Lize! Julle verdien om te wen!! Sterkte!!

  • Marietjie

    Beslis Lize en Pierre!! Wat n pragtige paartjie en storie! Julle verdien om te wen!

  • Em-Marie du Preez

    Ek stem vir Mauritz en Annali!!!!!!!!!!!!! 🙂

  • Jeannine

    My stem gaan defnitief vir Willie en Madrie! Stunning Couple.

  • Randie Tribelhorn

    Le Roux en Salome julle baie unieke foto wys hoe uniek julle liefde vir mekaar is! Hoop julle wen. Julle het ongelooflik hard saam met almal gewerk om julle dag vir al die gaste spesiaal te laat wees! Voorspoed.

  • Dawid Bezuidenhout

    As julle n sprokies paar wil sien dan is Salome en Le Roux die paar om te kies met n prins en prinses van liefde en getrouheid.

  • Rachel Sebego and all the guys on the farm.

    Salome and Le Roux you are the greatest example of Godly love for us all here on the farm. Congratulations on being chosen as finalists. We all vote for you!

  • Lillibet

    Hein & Mia!!!!

  • Druscilla Triegaardt

    Werner en Rentia…..fabulous

  • Patricia

    Ek wonder hoe lank hulle huwelike sal hou! Hulle blom nou maar……

  • Adeline Brooks

    Ek kies tussen Werner & Rentia en natuurlik Francois & Carla – altwee pragtig

  • Elaine van Dyk

    Werner en Rentia…!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Karin

    Willie en Madrie

  • Karin

    Willie en Madrie

  • Reze Kraemer

    Werner en Rentia : WOW!

  • Christine Blake

    CHRISTINE EN IAAN JULLE IS BESLIS WENNERS.

  • Lize

    Rerig Patricia, ek dink ek praat vir elke paartjie hierbo as ek jou mooi vra om asb nie weer jou slegte wense en donker blik op die wereld hier met ons te deel nie. Ons het almal oopkop in hierdie huwelike ingestap, omdat ons verseker weet dat ons die res van ons lewens saam met mekaar wil spandeer. Ons besef alles gaan nie net die heeltyd maanskyn en rose wees nie, en dis waaroor die huwelik gaan. Om deur dik en dun saam te staan. Ek wens eerlikwaar dat jy ook eendag hierdie gevoel kan ervaar en jou depressiewe bril waardeur jy na die wereld kyk, kan weggooi.. Die liefde is mooi!

  • Ek stem saam met Lize, ons het almal vir hierdie kompetisie ingeskryf omdat ons opgewonde is en wil bars van die liefde! Ek dink nie dat enige iemand in ‘n verhouding instap met die gevoel dat iets ooit verkeerd sal gaan nie. Ons is almal maar net verlief en ons hoop almal vir die beste. Dit vat baie harde werk om ‘n huwelik te behou, maar my ouers is al 35 jaar getroud en hulle is nog dolverlief, dit kan gedoen word!

  • Noekie du Toit

    Beslis Willie en Madrie!! Julle is stunning!

  • Rika Pretorius

    Ek stem vir Francois & Carla! Julle lyk vreeslik gelukkig en is pragtig!!!

  • Charlene

    Willie en Madrie, julle is pragtig!!! Hoop julle is die wenners!!!

  • Rochelle

    Danelle en Tobie = die wenners! jul is pragtig!

  • Yvette Malan

    Salome en Le Roux julle is pragtig Ellisras is trots op julle!!!

  • Linda

    hmmm.. verseker Talita en Willem…en Christine en Iaan!!

  • Ronel Schulz

    Willie en Madrie julle foto is stunning, julle het beslis my stem!!

  • Riana

    Willie en Madrie – Ai dit is darem maar ‘n mooi paartjie

  • Riana

    Willie en Madrie – Ai dit is darem maar ‘n mooi paartjie

  • Carlo

    Charles & Madri

  • Etresia

    Julle almal het stunning gelyk en ek kan sien dat dit nie ‘n maklike taak was om finaliste te kies nie!!! ek kan dan nie eens uit 16 kies nie!!!!

  • Anneke

    Neil & Tanya is die mooiste paartjie vir my, sjoe 2 mooi mense saam!

  • Sonel

    LE ROUX & SALOMé!!! 110% LOVE IT.

  • Cairi

    Pierre en Lize – daar word gesê dat niks of niemand perfek is nie – maar hoe nou gemaak as mens na julle foto’s kyk en jul storie lees? – PERFEK!

  • Linda

    Beslis Niel en Tanya: – Pragtigste twee mense bymekaar…. mooi van binne en buite

  • Marinda

    Egbert en Vicky

    Hulle lyk so opreg verlief, spontaan en beslus gelukkig!…

  • Patswy

    Francois en Carla!! Beslis die mooiste

  • Deon

    Francois en Carla – julle is ongelooflik mooi!

  • Nellie

    Francois and Carla are the most stunning couple!!!

  • Johan

    Vote for Francois and Carla – gorgeous couple!!

  • Riaan

    Francois and Carla – julle lyk skitterend!

  • Suzy

    Francois and Carla – you look stunning – clearly the winners!

  • Isabella

    Cristine en Iaan is beslis my keuse.
    Voorspoed,

  • Jason

    Wow! Francois and carla are a stunning couple!

  • Debbie

    Francois en Carla – `n pragtige paartjie!!!

  • Vikki

    Willem en Talita!! Ongelooflik mooi!!

  • Suzanne

    Le Roux en Salome!!

  • Lynette

    Francois en Carla – ‘n stunning paartjie!

  • Anri

    Beslis Carla en Francois!!! Pragtig.

  • Lesley

    Francois en Carl is beslis die wenpaartjie!

  • Adri

    Carla en Francois, julle is pragtig!!

  • Felicity

    Francois en Carla – wat ‘n lieflike paartjie!!

  • Ilse Pretorius

    Willem en Talita!!!!

  • Fiona Hugo

    Tobie en Danelle natuurlik!Al die finaliste is pragtig, maar ek sê weer….Tobie en Danelle!

  • Yolanda du Toit

    Tobie en Danelle Botes asb!!

  • Ina

    Francois en Carla: Julle is bo-aan die lys. Oulik!

  • Ronel

    Definitief TOBIE & DANELLE!!!! Hulle is pragtig, stylvol en stralend!!!

  • Dawie

    TOBIE&DANELLE!!! Beslis die wenners!!

  • Annebel

    TOBIE&DANELLE beslis die mooiste en sprankelendste bruidspaar!!! Die ander is ook mooi, maar Tobie en Danelle beslis die sprankelendste!

  • Michéle

    Ons stem vir Tobie en Danelle! stylvol & stralend

  • Jean-Alfred

    Danelle en Tobie is pragtig!!!

  • Eloize

    Tobie en Danelle – julle lyk sprankelend!! Regtig ‘n mooi paartjie

  • Jean du Preez

    Tobie en Danelle vir wenpaar!!!!!! Hou styf duim vas vir julle

  • Jana Wessels

    Danelle en Tobie…absoluut stylvol!

  • DJ van Niekerk

    Tobie en Danelle, ‘n swaer en sus so na aan my hart!

  • Marina Wessels

    Ek stem definitief vir Tobie en Danelle!!

  • Jaco Wessels

    Tobie en Danelle!!!

  • Stephan

    Tobie en Danelle: stunning couple!! Jul moet wen!!

  • Elsabe

    Tobie en Danelle: jul is so ñ pragtige stralende bruidspaar, beslis die wenpaartjie!!!

  • Margaret Mocke

    Stem beslis vir:- Hein & Mia Sterkte jul lyk stunning hou styf duimevas!!!

  • SASHA

    MAURITZ AND ANNELI ARE THE MOST GORGEOUS COUPLE!

  • Lisa

    Mauritz and Anneli are the most stunning romantic couple !!!they should win!!!!!

  • Dina Coetzee

    Ek ken die mense nie persoonlik nie, maar ek dink Neil en Tanya is vir my ‘n baie mooi bruispaar.
    Elegant, romanties en met min titeweit het hulle die boodskap oorgedra.
    Sterkte aan almal wat deelneem, julle almal het pragtig gelyk
    Vir Neil en Tanya – GOOD LUCK – julle het my stem!

  • Anélda de Wet

    TOBIE EN DANELLE!! xxx

  • Philanie

    Esmi & Phillip. Jul het pragtig gelyk en is net sulke pragtige mense.

  • Cara Meyer

    Willie en Madrie, julle sprankel! Ongetwyfeld die wenner paartjie.

  • Janine De Klerk

    Ag dit was nou so lekker om almal se liefdesverhale te lees! Die finaliste is almal pragtig en verdien om op die kortlys te wees, dit gaan baie moeilik wees om ‘n wenner te kies!

  • Gladia

    Tobie en Danelle defnitief. Pragtige paartjie. My stem gaan aan hulle.