Bruid

Die mooiste trourokke by die Parys Modeweek

Die Parys Modeweek se haute couture-versameling vir die lente en somer van 2014 het ons weereens geïnspireer met hul vernuwende idees. Maar dit was die trourokke by dié modeweek wat ons twee keer laat kyk het.

Oudergewoonte het elke modevertoning met die ontwerper se showstopper geëindig – wat hy of sy voorspel gaan die trourok-trends vanjaar wees. En van Dior, Chanel tot Elie Saab – vanjaar het die ontwerpers weer hul kreatiwe kant gewys.

Kyk hier na die trourokke

Blaai deur ons galery vir foto’s van dié rokke

Alexis Mabille

Alexis Mabille

Elie Saab

Gaultier Paris

Frank Sorbier

Schiaparelli

Schiaparelli

Georges Chakra

Stéphane Rolland

Christian Dior

LEES hier wat is 2014 se trourok-trends

Kyk HIER na ons Bruidspaar van die Jaar-inskrywings