William Kate
Bruid

Die top-10 mooiste trourokke nóg – volgens Britse opname

Die Britse webtuiste Wrappler het hul lesers gevra om vir die mooiste trourok nóg te stem. En dís wat hulle besluit het:

10

Country-sangeres Kelly Clarkson in Alice Temperley

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

9

Die Britse sangeres Rochelle Humes het Vera Wang vir haar groot dag gekies

FOTO: Hello!

FOTO: Hello!

8

Aktrise Keira Knightley se Valentino-skepping is glo £50 000 (ongeveer R 908 000) werd

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Kyk HIER na ’n foto van haar trourok

7

Sarah Jessica Parker se ikoniese karakter Carrie Bradshaw se rok in die film Sex and the City – ja, daai groot Vivienne Westwood-rok toe sy voor die kansel afgesê is

6

Model Abbey Clancy se Giles Deacon-skepping

FOTO: Hollywood Accessing

FOTO: Hollywood Accessing

5

Sokker-ster Wayne Rooney se vrou, Coleen, se Marchesa-trourok

wayne rooney colleen rooney

Kyk na nóg foto’s van die troue HIER

4

Kate Moss se boheemse John Galliano-rok - klik HIER.

3

Victoria Beckham se goue Vera Wang-rok

victoria_beckham_and_david_magazine_cover_wedding_1999_630w_630w.jpg2

Kim Kardashian se Riccardo Tisci-skepping

FOTO: Instagram  riccardotisci17

FOTO: Instagram riccardotisci17

Die West-gesin: Kim Kardashian by Kanye West en hul baba, North FOTO: Instagram (@kimkardashian)

Die West-gesin: Kim Kardashian by Kanye West en hul baba, North
FOTO: Instagram (@kimkardashian)

 

1

 

Kate Middleton se asemrowende Sarah Burton-skepping

William Kate

Bronne: Wrappler en Hello!