• Dalize en Jana en Henda

    stunning rok. Mal oor band om middel en detail onder.

  • Elsabe van Niekerk

    Wow! Hierdie rok is asemrowend, die swart band in die middel maak die rok soveel beter, die vloei van die rok is perfek. Hou baie hiervan! Goeie werk!

  • Nathellie

    Dit is ‘n stunning rok.
    Ek sal my vriendin wat volgende op die lys is moet vertel.

  • Chantal Pretorius

    Eks mal oor die rok!! Net jammer ek is nie n bruid nie!

  • Iona Erickson

    Die swart band pas glad nie by die sagte vloei van die rok nie. Dit sny die pragtige rok in twee.

  • Martie van AFRIKA EVENTS WEDDING DESIGN

    WOW!!! Dis voorwaar ‘n pragtige rok, kan net dink hoe pragtig ‘n fyn bruidjie in so stunning rok gaan lyk! Wie weet Afrika Events Wedding Design se volgende klient kies dalk so prag rok.

  • Monica

    Mooi rok,maar ek hou nie van die swart band nie.

  • luzann basson

    Ek dink ek gaan die bruid wes wat daai rok gaan dra dis stunning maar in plaas va die swart band gan ek my eie band omsit wat met my kleurskema gaan.

  • Blanche Kriel

    My mooiste enigste dogter trou die 14de Julie by Featherbrooke Estate en het so pas haar Bruids Tee gehou! Dit was soooo spesiaal en ek brand om foto’s vir julle te stuur! Mag ons en hoe doen ons dit? My 85 jarige Moedertjie het die blomme gedoen! laat weet ons gou of ons vir julle kan wys! Ek is seker Sarie sal dit baie geniet!

  • Christelle

    Baie mooi rok, maar die swartband pas nie daarby nie..

  • Dotty

    Hierdie rok is afgekyk by Vera Wang.

  • sarie de beer

    die rok is baie eenvoudig maar elega
    nt, dis ook baie maklik om die band te vervang met ‘n diamante band of enige kleur, nie almal sal egter goed lyk in die styl, so maak seker dit pas jou liggaams figuur.

  • Mari Grobler

    Beautiful, maar hou nie van die swart band nie.