Evert en Jeannè Knox
Onthaalplek : Christiana Protea Hotel
Provinsie : Noord-Wes
Troudatum : 2011-12-17
Onthaalplek : Christiana Protea Hotel
Provinsie : Noord-Wes
Troudatum : 2011-12-17
As ek in my lewe maar net . . . 'n lewe getrou aan myself te leef
‘n Agtjarige seun het gesterf toe ‘n minibustaxi hom in Forest...
'n Top- mediese verskaffingsmaatskappy het sy direkteur se...
Twee mense is dood en sewe ander beseer nadat gewapende mans 'n...
Die sangeres Katy Perry het gesê haar huwelik aan die Britse...
Manlief is weg vir twee weke weg op besigheid – onderskeidelik...
Ek vind dat mens soms sommer net weer herinnner word aan dinge in...
Kommentaar
Angeline Warren het gesê:
ALL YOU NEED IS LOVE..... Definitely!! Absolutely the most stunning wedding I've been to!!
10de Feb. 2012, 21:19Dawid Muller het gesê:
Dankie vir n lekker kuier naweek. Beste troue wat ek nog by was, julle is n "great couple". Jeanne jyt pragtig geluk en Evert, nooit gedink jyt daai vroutjie so lief dat jy n traan sal stort nie.
10de Feb. 2012, 12:04Naomi Bosman het gesê:
Dit was die mooiste troue.Jeannè, jt't absoluut uitstekend gelyk. Hoop julle sal vir alyd gelukkig wees.
10de Feb. 2012, 12:00Mandie Etchell het gesê:
Die mooiste troue met soveel "detail". Dit was so vol emosie en lekker kuier. Wens net dit was nie so vinnig verby nie. Dankie Evert en Jeanne vir die wonderlike naweek en die inspirasie wat julle vir ons is.
10de Feb. 2012, 11:50Isobel Jacobsz het gesê:
Die detail op julle troue was iets besonders, en die blomme was uit hierdie wereld. Julle het gestraal van geluk.
10de Feb. 2012, 10:17Anè Botha het gesê:
Jeanne & Evert, julle troue was regtig iets besonders! Die fynste "attention to detail", die lekkerste-kuier-troue en die perfekte paartjie. "Epic"!
7de Feb. 2012, 14:55Leonie Coetzee het gesê:
Wat 'n unieke, pragtige troue! Alles was perfek! Julle liefde en geluk het die hele troue oorheers en dis 'n dag wat ons altyd sal bybly!
7de Feb. 2012, 14:44Carol Pretorius het gesê:
Stunning, iets heel besonders!
4de Feb. 2012, 14:41Minya het gesê:
Dit was pragtig,die lekkerste troue waar ek nog was.Geluk Evert en Jeanne!
4de Feb. 2012, 08:07AM Swart het gesê:
Dit was inderdaad n liefdesfees!
3de Feb. 2012, 18:04Stephnie Meyer het gesê:
Jy kan sommer sien die paartjie is verlief, verlore en hope pret!
3de Feb. 2012, 16:52