FOTO: Instagram @realkathjenkins

FOTO: Instagram @realkathjenkins

Bruid

FOTO: Sangeres Katherine Jenkins se sprokiestroue PLUS nóg 10 sprokiestrourokke

Die Walliese sangeres Katherine Jenkins het die naweek trou aan haar Amerikaanse verloofde beloof, berig Hello!.

Dié 34-jarige sangeres het ’n tradisionele skepping met ’n lang sluier getrou aangehad. Die paartjie het by die historiese Hampton Court-paleis in Londen getrou en spesiale vergunning van Buckingham-paleis gekry om op hul troudag die Walliese vlag te laat wapper.

Katherine en die filmregisseur Andrew Levitas het in April verloof geraal nadat hulle net 6 maande uitgegaan het.

Bron: Hello!

Nóg tradisionele trourokke soos Katherine s’n – kies jou gunsteling!

Ons is mal oor die eenvoudige tradisionele trourok wat Katherine vir haar groot dag gekies het. Met Katherine se rok as inspirasie het ons 10 ander tradisionele trourokke op Etsy gesoek.

Watter een is jóú gunsteling?

Kyk na nóg ringe op Etsy.

Nóg in SARIE.com se bruid-afdeling

Lees ook