TROUFOTO’S: Aktrise Roeline Daneel

Die afgelope Saterdag het die aktrise Roeline Daneel en haar argitek-verloofde, Werner Lotz, ewige trou aan mekaar beloof voor 120 gaste.  Die feestelike troue het plaasgevind op Roodezand, ’n vrugteplaas net buite Tulbagh. “Ek het jare gelede op Tulbagh in ’n toneelstuk gespeel … Continue reading TROUFOTO’S: Aktrise Roeline Daneel