010910srbcoverlaeresrz
Bruid

In jou nuutste SARIE BRUID Somer 2010/11

Ons wys vir jou 21 van die mooiste regte troues met pragfoto’s en hope idees. Van ‘n witbruilof, ‘n pers makietie en ‘n troue in die bosveld tot Griekse jolyt, Franse feestafels en ‘n regte troue soos net die Weskus kan.

Een van die inspirerende regte troues

+

45 TROUROKKE VIR JOU GROOTSTE DAG!

Ouwêreldse prag

Die bruid vanvandag hunker veral na gister se glorie. Trourokke is wolksag,met baie valle, kant en borduurwerk. Die lang sleep en tiaramaak plek vir die sjiek kadotjie-sluier en vintagehaarversieringsmet vere, blommeendiamanté. Die goeie ouedae waarvan Laurika Rauch sing, is terug. Ten minste wat troues betref. Die nostalgiese plaastroue bly gewild en jy kry die atmosfeer met al die mooigoed wat jou oumaop háár tafel gehad het. En, soos toenteryd, word daar dae lank bruilof gehou. Van Vrydag tot Sondag!

Ouwêreldse prag!

Kry die nuutste trends vir blomme, glanshare en onthaal-idees

PLUS

WEN MEER AS R140 000 se pryse! Onthou om op sarie.com in te skryf vir die Bruidspaar van die Jaar-wedstryd.

 

 

Troufoto’s is magic. Niks kom by daardie innige oomblik tussen twee pasgetroudes nie. Lekker lees en beplan aan jou droomdag met SARIE BRUID as jou inspirasie!” sê Lindi Wehrle van SARIE BRUID.


  • grizelle

    ek kry die tydskrif nie in pretoria centurion in die hande nie.

  • Wilma Visagie

    Asseblief, kan ons dit nie van die webtuiste af bestel nie, want in die Paarl Wes-Kaap kry ek dit nêrens nie!! Groot asseblief.

  • Lorraine du Plessis

    Ek kry dit ook nie in Olivedale iewers nie! Wat nou?

  • Marina

    Ek kry dit ook nie, wil dit so graag vir my skoonsus gee vir haar troue.

  • Marina

    Ek kry dit ook nie, wil dit so graag vir my skoonsus gee vir haar trou beplanning.

  • http://qzcbgpobgeij.com/ muiffrhwgd

    Rrr0J3 xirisjxwnduy, [url=http://rvsklayuqooz.com/]rvsklayuqooz[/url], [link=http://hjelyqsmggsm.com/]hjelyqsmggsm[/link], http://knqincnsywvy.com/

  • Elsabe

    Ek het dit ook nog nerens raakgeloop nie – sou graag wou idees kry!

  • Celeste Hugo

    Het julle dalk ‘n kontak waar ek laser houtsneewerk kan laat doen soos met Estelle & Pieter Wasserfall se troue bl.58.

  • Brigitte

    Waar kan ek die sarie bruid kry ek het seker al in elke winkel gekyk in roodepoort ek weni of dit so vinnig uitverkoop of wat nie?? dankie

  • Amelda

    Waar kan ek die Sarie Bruid kry-soek orals in Middelburg Mpumalanga. My dogter trou 18 Desember en wou idees kry?

  • michelle

    is daar nog van hierdie boek beskikbaar of kan ek een bestel

  • ereen

    Ek sal ook graag ‘n boek wil bestel. ek kry nie een in die hande nie

  • Jeanne Bestbier

    Waar is die boek beskikbaar? Kan ook nie een in die hande kry nie. Ek woon in Somerset Wes.Sal dit graag wil hê vir idees vir my dogter se troue!! Groete. Jeanne Bestbier

  • Jeanelle

    Ek kry ook nie die boek in die hande nie – waar kan ek nog soek??? Ek bly in Brackenfell (Kaapstad).
    Groete Jeanelle

  • annelize

    Waar in centurion kan mens dit kry?

  • Karlien

    Ek kry dit ook glad nie in Brits nie

  • Tarien Visagie

    Ek wil baie graag in u Sarie Bruid adverteer. Kan u asb vir my die nodige besonderhede stuur.

  • Merthall

    Merthall
    Ek wil ook n Sarie Bruid bestel en kry dit nerens nie. My troue is 17 Dec 2011

    10 JAN 2011

  • Nicolene Verreynne

    Ek kry nie die Sarie Bruid in die hande. Waar kan ek dit bestel?

  • Odette Wiggill

    Ek kry nie die Sarie Bruid in die hande. Waar kan ek dit bestel?

  • Leanda

    Kan ek dit hier bestel? Kry dit nêrens in die Kaap nie!

  • Alicia

    ok, ek sien almal vra maar niemand antwoord nie?? EK SOEK DIT OOK!! Ek bly in Bellville en was nou in elke liewe winkel. ASB HELP!!

  • liezl

    kan iemand asb die website update. wie is die ander wenners vir die bruid van die maand??

  • Elzet

    Ek het die nuutste uitgawe gekry. Ek wil graag weet waar ek een van die rokke in die hande kan kry. Dis die 50 geinspereerde rok met n oop rug. My troue is die 10 desember. Help my asb.

  • Ronel van zyl

    Bly in Rustenburg, opsoek na Sarie Bruid. Nerens te vinde nie.

  • Mathilda

    EK het nou eers my fotos gekry — ek is 5 feb getroud — nou sien ek die kompetisie het sommer al 28 Feb gesluit? Wat van die bruide wat selfs nog later in Feb getrou het? Kan hulle dan nie inskryf nie?

  • Levien Brown

    Kan ek dit bestel?

  • Levien Brown

    Kan ek dit bestel?

  • Ellehcim

    ek wil ook vreedlik graag inskyf ek het eers my kiekies vrydag ontvang ons is in dec getroud, is daar enige manier wat ons net ‘n kansie kan vat om in te skryf

  • Tilla Lotter

    Goeie dag

    My dogter woon in London en is op soek na julle bruid uitgawe vir 2010/2011 wat in September verskyn het. Kan julle groot asb vir my laat weet waar ek een kan kry.

    Dankie

  • Juanita Calitz

    Ag nee ek het nou ingeskryf vir die kompetiese maar hoe weet ek wanneer die wenner gekies word?

  • tersia

    Bly om te sien dis nie net ek wat nie die tydskrif kan kry nie. Bly in centurion. help asb

  • Chantel

    ek kry ook nie die tydskrif in die hande in die Pretoria en Centurion omgewing nie? Help asb? ons het ingeskryf vir bruidspaar van die jaar, wanneer word die wenner gekies, hoe lig julle die mense in? Dankie

  • Sam

    Is die kompetisie al gesluit? kan ek nog in skryf?

  • Marcell

    Ek wil graag inskryf vir bruid van die jaar vir 2011, ons is in April 2011 getroud,is
    daar al ‘n datum vir 2011?

  • Marietjie

    Wanneer is die nuwe sarie bruid weet beskikbaar?

  • Christin

    Where is the English button on this website?

  • Christin Ahrens

    Ek wil graag uitvind of ons nog kan deel neem in die Bruidspaar van die jaar!
    Kan jy vir my laat weet.
    Ons het nou eers ons fotos gekry
    Laat my asseblief laat weet

    Dankie
    Christin Ahrens

  • Aletta Theron

    Sarie bruid is ‘n jaarlikse uitgawe. Hoekom is dit nie beskikbaar nie. Julle as tydskrif verloor geweldig baie geld deur nie die tydskrif op die rakke te hou nie. Ek is ook op soek na uitgawes van die Sarie bruid maar dit is nie eers op die internet beskikbaar om deur te blaai nie.

  • magda de villiers

    Ek sien die ander mense kla ook oor die tydskrif nie op die rakke beskikbaar is nie. Waar kan mens dit dan in die hande kry? Kan mens dit iewers bestel?

  • Betsie Marais

    Ons seun trou 13 Oktober 2012. Kan hulle nog vir die bruidspaar van die jaar inskryf?

  • Leandi

    Ons is 17 Maart 2012 getroud, is die inskrywings al gesluit vir die jaar? Waar kan ons inskryf??

  • Renie Borcherds

    Ons is op 24 Maart 2012 getroud. Hoe kan ons inskryf vir bruidspaar van die jaar?

  • Zee

    Hi eks opsoek na die trourok of die ontwerper wat in die bruidsboek 2009 verskyn het hoe gaan ek daardie rok of boek weer in die hande kry

  • Ronel

    Ek kry ook nie die Sarie Bruid in die hande nie. My dogter wil vir die bruidskompetisie inskryf (is op 1 Desember 2012 getroud), maar kan nie die vraag beantwoord wat in die Sarie Bruid is nie. Waar kan ons die tydskrif in die hande kry of bestel?Ons woon in Vanderbijlpark en my dogter hul in Brits.