beloved
Bruid

Jou persoonlikheid pas by: die Beloved

Heni van Johannesburg het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Beloved-ring. 

Dié rok gee beslis ’n anderste voorkoms aan die tradisionele trourok. Die drama van die linte kombineer goed met die romantiese en vroulike detail van die neklyn.

Screen Shot 2016-09-12 at 9.41.29 AM

WEN ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns!

1 gelukkige SARIE.com-leser kan ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns wen! Vul net jou besonderhede in en beantwoord die maklike vraag.

Wen 'n R10 000-geskenkbewys van Sterns