ovalblush
Bruid

Jou persoonlikheid pas by: die Oval Blush

Werner Dey van Parys in die Vrystaat het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Oval Blush-ring.

Dié ring is moderne vintage op sy beste. Die kleur van die morganiet gee ’n warm atmosfeer terwyl die reflekterende stene drama verleen aan dié vroulike silhoeët.

Screen Shot 2016-09-27 at 7.14.11 AM

B2

WEN ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns!

1 gelukkige SARIE.com-leser kan ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns wen! Vul net jou besonderhede in en beantwoord die maklike vraag.

Wen 'n R10 000-geskenkbewys van Sterns