embrace
Bruid

Jou persoonlikheid pas by: die Embrace

Orapeleng Modutle van Pretoria het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Embrace-ring. 

Dié rok is perfek vir die jong alternatiewe bruid. Die skoon lyne beklemtoon die vroulike figuur.

Screen Shot 2016-09-12 at 9.36.59 AM

WEN ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns!

1 gelukkige SARIE.com-leser kan ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns wen! Vul net jou besonderhede in en beantwoord die maklike vraag.

Wen 'n R10 000-geskenkbewys van Sterns