Dis my gunsteling! KLIK HIER

Dis my gunsteling! KLIK HIER

Bruid

Jou persoonlikheid pas by: die Emerald Blush

Suzaan Heyns van Pretoria het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Emerald Blush-ring. 

Volop uitsny- en ander fyn detail skep ’n kaskade-effek.

Screen Shot 2016-09-12 at 9.52.47 AM

E

WEN ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns!

1 gelukkige SARIE.com-leser kan ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns wen! Vul net jou besonderhede in en beantwoord die maklike vraag.

Wen 'n R10 000-geskenkbewys van Sterns