Dis my gunsteling! KLIK HIER

Dis my gunsteling! KLIK HIER

Bruid

Jou persoonlikheid pas by: die Flower Solitaire

La Art Neviole Emporium van Pretoria het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Flower Solitaire-ring. 

Die skouerlose ontwerp met baie detail en lae van tulle maak dit die perfekte rok vir die bruid met ’n romantiese styl. Dit pas by dié ring se vroulike blomontwerp.

Screen Shot 2016-09-12 at 9.28.05 AM

WEN ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns!

1 gelukkige SARIE.com-leser kan ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns wen! Vul net jou besonderhede in en beantwoord die maklike vraag.

Wen 'n R10 000-geskenkbewys van Sterns