granddisa
Bruid

Jou persoonlikheid pas by: die Grand Disa

Kobus Dippenaar van Kaapstad het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Grand Disa-ring. 

Die diamante om dié ring het die detail van die bostuk geïnspireer. ’n Rok en ’n ring met je ne sais quoi, ’n onbeskryflik pragtige bekoring.

Screen Shot 2016-09-12 at 9.47.09 AM

WEN ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns!

1 gelukkige SARIE.com-leser kan ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns wen! Vul net jou besonderhede in en beantwoord die maklike vraag.

Wen 'n R10 000-geskenkbewys van Sterns