luxhale
Bruid

Jou persoonlikheid pas by: die Luxurious Halo

Zarth van Durban het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Luxurious Halo-ring. 

Tydlose elegansie met ryk en sjarmante detail.

Screen Shot 2016-09-12 at 9.49.30 AM

WEN ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns!

1 gelukkige SARIE.com-leser kan ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns wen! Vul net jou besonderhede in en beantwoord die maklike vraag.

Wen 'n R10 000-geskenkbewys van Sterns