vintage
Bruid

Jou persoonlikheid pas by: die Vintage-ring

NN Vintage van Johannesburg het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Vintage-ring. 

Die rok beeld die nostalgiese gevoel van die ring uit en neem jou terug na ’n glansryke era van ouds.

Screen Shot 2016-09-12 at 9.01.24 AM

WEN ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns!

1 gelukkige SARIE.com-leser kan ’n R10 000-geskenkbewys van Sterns wen! Vul net jou besonderhede in en beantwoord die maklike vraag.

Wen 'n R10 000-geskenkbewys van Sterns