Image2
Bruid

Kies só jou perfekte diamantring PLUS jy kan R10 000-geskenkbewys WEN

Jou diamantring simboliseer soveel – jou persoonlikheid, die storie van jul verhouding … Sterns wéét dit en ontwerp al vir die afgelope 120 jaar diamantringe om paartjies se liefde te vier.

Sterns_Promosie TagR

“Ons ringe begin met ’n skets, ’n ontwerp wat so uniek soos jy is. Elke storie begin ook met ’n ring. Die groot vraag. ’n Lewenslange reis. ’n Verhouding.” Dís Sterns se filosofie oor elke ring sedert 1896.

Image5

Vir nog ringe, besoek Sterns se webtuiste, Facebook-blad, Pinterest-blad of Instagram-foto’s.

Inspirasie

12 ringe, 12 ontwerpers, 12 rokke

Tydens die Mercedes-Benz Modeweek in Johannesburg vanjaar het Sterns saam met 12 SA ontwerpers gewerk aan die Sterns Bridal Showcase. Vir dié modeskou op 13 Augustus het top-ontwerpers inspirasie geput uit Sterns se versameling ringe. Die resultaat? 12 unieke trourokke.

Kies die rok wat jou persoonlikheid die meeste weerspieël en kry dalk net jou perfekte ring …

Skryf dan in vir die wedstryd en jy kan ’n Sterns-geskenkbewys ter waarde van R10 000 wen!

NN Vintage van Johannesburg het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Vintage-ring. Die rok beeld die nostalgiese gevoel van die ring uit en neem jou terug na ’n glansryke era van ouds.

Werner Dey van Parys in die Vrystaat het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Oval Blush-ring. Dié ring is moderne vintage op sy beste. Die kleur van die morganiet gee ’n warm atmosfeer terwyl die reflekterende stene drama verleen aan dié vroulike silhoeët.

La Art Neviole Emporium van Pretoria het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Flower Solitaire-ring. Die skouerlose ontwerp met baie detail en lae van tulle maak dit die perfekte rok vir die bruid met ’n romantiese styl. Dit pas by dié ring se vroulike blomontwerp.

La Art Neviole Emporium van Pretoria het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Flower Solitaire-ring.
Die skouerlose ontwerp met baie detail en lae van tulle maak dit die perfekte rok vir die bruid met ’n romantiese styl. Dit pas by dié ring se vroulike blomontwerp.

Danielle Margaux van Kaapstad het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Sunflower-ring. Danielle se rok kombineer details en patrone in verskillende lae om aan te pas by die patroon van die diamante van dié ring.

Orapeleng Modutle van Pretoria het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Embrace-ring. Dié rok is perfek vir die jong alternatiewe bruid. Die skoon lyne beklemtoon die vroulike figuur.

beloved Heni van Johannesburg het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Beloved-ring. Dié rok gee beslis ’n anderste voorkoms aan die tradisionele trourok. Die drama van die linte kombineer goed met die romantiese en vroulike detail van die neklyn.

beloved
Heni van Johannesburg het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Beloved-ring. Dié rok gee beslis ’n anderste voorkoms aan die tradisionele trourok. Die drama van die linte kombineer goed met die romantiese en vroulike detail van die neklyn.

Kobus Dippenaar van Kaapstad het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Grand Disa-ring. Die diamante om dié ring het die detail van die bostuk geïnspireer. ’n Rok en ’n ring met je ne sais quoi, ’n onbeskryflik pragtige bekoring.

 Zarth van Durban het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Luxurious Halo-ring. Tydlose elegansie met ryk en sjarmante detail.

Suzaan Heyns van Pretoria het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Emerald Blush-ring. Volop uitsny- en ander fyn detail skep ’n kaskade-effek.

Francois Vedemme van Durban het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Classic Disa-ring. Geïnspireer deur die disa-blom se ontwerp: dekadente ontwerp met ’n eteriese atmosfeer.

Stefania Morland van Kaapstad het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Oval Halo-ring. Uniek en asemrowend met deursigtige kant en delikate fyn blomme wat skitter.

Thabo Makhetha van Kaapstad het dié rok ontwerp, wat geïnspireer is deur Sterns se Cushion Blush-ring. Die tradisionele ontwerp-elemente weerskante van die rok herhaal die ring se diamantpatroon.