Kaley se onderstebo-koek het van 'n kandelaar gehang
FOTO: Instagram @normancook

Kaley se onderstebo-koek het van 'n kandelaar gehang FOTO: Instagram @normancook

Bruid

Nuwe troukoek-trend – die onderstebo-koek

Die onderstebo-koek vir jou troue is nou groot nuus. Hou jy daarvan?

Die Big Bang-aktrise Kaley Cuoco het haar onderstebo-troukoek op Instagram gedeel en mense was gaande daaroor. Maar die onderstebo-koek is al vir ’n geruime tyd populêr en dit lyk asof ons net meer daarvan gaan sien.

Die bakker van Kaley se koek, Kimberly Bailey van The Butter End Cakery in Los Angeles, het gesê die koek het 6 weke geneem om te maak. Die koek het van ’n kandelaar gehang en is in dié posisie gesny.

Wat dink jy van dié troukoek-trend?

Kaley se onderstebo-koek het van 'n kandelaar gehang FOTO: Instagram @normancook

Kaley se onderstebo-koek het van ‘n kandelaar gehang
FOTO: Instagram @normancook

Kaley se onderstebo-koek FOTO: Twitter @kaleycuoco

Kaley se onderstebo-koek
FOTO: Twitter @kaleycuoco

Kyk HIER na foto’s en ’n video van Kaley se troudag

Wat dink jy van dié trend?

Nóg trends vir jou troue

TROUROK-TRENDS vir 2014 – kyk hier!

Kyk na dié snaakse troufoto’s!

Nóg artikels in ons Bruid-afdeling op SARIE.com