Bruid

SARIE BRUID: Mooiste mooi kombinasie

Bloes, rok en belt vir jou groot dag – kombineer dit reg en kyk net hoe besonders

Bruid: Sjampanje-kleurige 50’s-styl rok van tulle (R12 500), Lunar. Bloes van chiffon en kant met strik-detail op die rug (R3 300), Stefania Morland. Belt met krale-detail, beskikbaar op sarie.com. Halssnoer van gedrapeerde satyn en kettings met krale-detail (word gedra as kopband) (R1 800), Stefania Morland.

Bruidegom: Hemp van katoen (R950), Viyella Heritage van Carducci. Onderbaadjie van katoen-mengselstof (R699), Csquared deur Carducci. Strikdas van fulweel (R1 950), Csquared deur Carducci. Broek van katoen-mengselstof (deel van ‘n snyerspak) (R5 999), Shakur Olla.

[box:full:red:both]

Kry jou uitgawe van SARIE BRUID 2012/2013 op

  • Zinio: http://za.zinio.com/magazine/Sarie-Bruid/pr-500608911/cat-cat1960181/prnt-cat1960032

                    óf

  • My subs: https://www.mysubs.co.za/magazine/sarie-bruid

[/box] [box:full:grey:both]

Die nuwe SARIE BRUID 2013/2014 16 September 2013 op die rakke! Moet dit nie misloop nie!

[/box]